Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2211 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Silicone Spray
My blikkie is klaar en soek die naweek 'n nuwe blik want ek gebruik hom waar jy die tent in-ruig. Baie het al gewaarsku teen die gebruik van Silicon maar die intersante deel was toe ek lees op die blik.
- Caravan tent groove lubricant
- Waterproofs
- Textiles, canvas, wood etc.
Dit is toe dat ek besef hoekom het ek nog nooi probleme gekry nie, koop toe 'n ander maak maar sien toe op die blik staan dit bevat Bucane (spelling) die goed wat vinnig verdamp.
Soek toe nou op die web en kom toe op die wat ek het se web af, hier is die skakel.
Silicone Spray (SS)
- Mould release agent for moulding of plastic, rubber, metal, diecast and composite materials.
- Lubricates guides, slide plates and tables in the food, textile and paper industry.
- Waterproofs textiles, canvas, wood surfaces and leather.
- Exceptional thermal stability – -75oC to 200oC.
- Low vapour pressure – gives long life as a very thin coating
- Chemically stable – not attacked by sunlight, ultra violet light, rain, sleet, snow, petrol, paraffin, gases, steam or corrosive liquids such as acids
- Non-toxic – approved for incidental food contact by the American Food and Drug Administration
- Non-staining – textiles and paper
- Anti-static – prevents tracking on high tension equipment and insulators
- Lubricating – superior to mineral oil in very cold or hot conditions.
- Promotes free sliding of plastic, metal, rubber and wood components.
- Non-stick – anti-adhesive separating properties for food, plastic or rubber moulding, and metal die-casting
A Multitude of Uses
- Renewing the appearance of plastic goods e.g. car dashboards, brief cases and handbags
- Lubricating of curtain tracks. A thin layer will not stain textiles
- Anti-static prevents static build up in paper for printers
- Caravan tent groove lubricant
- Lubricates wood on wood, glass on wood, plastic on glass, rubber to rubber e.g. drawers, kitchen cabinets.
- Knitting, sewing and textile lubricant, for cutting tables, shears, sewing machine tables and ironing presses
- Prevent ski binding freezing. Prevents car door locks freezing
- Softens, preserves and waterproofs leather
- Machining lubricant for all types of plastic
- Increases working speed and prevents discolouration when welding plastic in the packaging industry for ultra-sonic welding, heat sealing
- Lubricant for installation of 0-rings and seals
- Prevents accumulation of wax and glues on cutting and punching knives in paper industry
- Reduces ice build up in refrigerators and freezers Improves sealing of rubber seals around doors
- Anti-spatter for gas shrouded welding equipment

Gaan na hulle web en laai die Herschell Catalogue af.
Jy sê die een maak dat die daktent amper alleen ingly... hahaha
Dankie Wilsur. Dit gaan help.
Jy kan dit aankoop by Builders Warehouse.
Het klomp jare gelede n liter silikoon vloeistof by onderdele winkel gekoop. Gegruik dit om deure se rubbers, bande, enjin waterpype,al die rubber komponente te diens en weer mooi blink te maak. Baie min op n sponsie, gaan sommer baie ver. Nog nooit probleme gehad nie.
Johan
Ja ek stoot die GROOT rally self in van vooraf.
Onthou net dit is nie alle Silicon wat vriendelik is met jou tent nie maar dié een spesifiek is tent vriendelik.
Soos jy sê, silikon is nie almal vriendelik nie.
Wilsur dankie vir die inligting dis soos Murphy law if everything falls reed the instruction
Thanks Willem. I've made this topic a "Cool Topic."
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
Wilsur pasop as jy inryg self om nie te vinnig te stoot nie anders stoot jy hom anderkant uit...... hahaha
Groete
Centurion
Ek gebruik dit al baie lank. Spuit dit ook op die hoekstutte se skroef draad. Daar bly 'n wit poeier agter wat die smering gee wat jy nodig het en die stof en sand pak nie daarop aan nie.
Ek het dit eerste gebruik om op die mat te spuit van 'n boot sleep wa se stutte waarop 'n boot lê. Dit maak die optrek van die boot op die sleepwa baie makliker. Dit werk netso goed om Jetskis op te trek. PASOP moenie dit opspuit en die jetski met die sleepwa in die water opry nie jy gaan met die ski bo op jou voertuig eindig.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Yes I saw that Willie, Tx
Probeer gerus maar Wynn's Slick 'n Shine multi use spray.
Dis maar dieselfde silikoon wat baie fantastiese take verrig. Ek gebruik dit al baie jare lank. Sluk deesdae ook my pille daarmee. Moet net kwaai knyp anders is dit dwarsdeur !! LOL
BIG TIME!!
Snaaks. Deesdae se rakpakkers by winkels weet amper niks. As ons forum mense nie so slim is nie gaan jy niks kry nie.



