Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 476
Total Replies: 289 964
Total Views: 89 741 589
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 707
replies: 33 748
views: 18 381 509
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Scottburgh Caravan Park
KwaZulu-Natal, Scottburgh
Type of Resort:
Family with children: 7
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1
Scottburgh Vakansie
replies: 2
views: 7710
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 35 years
Kom nou net terrug van 20 dae se vakansie by Scottburgh wat n heerlike tyd. In die 20 dae het ons slegs een dag se reen gehad min wind en baie sonskyn. Ek moet een ding noem die ablusie waarby ons gestaan het was wel oud maar altyd skoon en netjies, skoonmakers was daar tot omtrent 10uur die aand. Op ATV Drakenvil het ons met die terrug kom oorgeslaap die ablusie was vuil en onnet met die inkom het hulle gese daar is geen plek oop nie, maar ons kan gaan kyk met ons deur stap was daar omtrent 9 staanplekke oop. Wel anders as dit is die berge baie mooi om die oord en ek sien hulle begin met opgraderings aan die oord wat goed is so als is nie negatief nie.
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Geelslang
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 124
Joined: 13 Feb, 2008
Experience: 32 years
Hi Diederick, man jy maak my skoon jaloers!! Baie bly julle het dit geniet. Ons ry die 19de Mrt vir so 9 aandjies Salt Rock toe - hoop die mooi weer hou! Net nog so 'n bietjie sonskyn voor die winter ons weer vasvat! Jammer om te hoor van Drakensville - gewoonlik die die ATKV oorde netjies, skoon en hulpvaardig!
Groete,
Michelle
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 12 Feb, 2008
Experience: 35 years
Hi Michelle
Hoop julle gaan julle tyd geniet by die see, dis altyd lekker. Ek het groot geword by die see kom daar uit die Oos Kaap (Oos Londen) is nou so 10 jaar in Johannesburg, sukkel maar elke dag maar die lewe gaan aan en ons het werk. Oor Drakensville gaan maar so elke oord het sy af tyd dit was seker net hulle beurt.
Veillig Ry en Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required



