Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23092 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18488 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1353 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 360 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Schoemanskloof / Waterval boven
Watter roete is tans die beste om te neem na Nelspruit....Schoemanskloof of via Waterval boven?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Watter roete is tans die beste om te neem na Nelspruit....Schoemanskloof of via Waterval boven?
Ek hoor daar was onlangs padwerke op die Schoemanskloof pad....is daar nog huidiglik vertragings?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons ry altyd Schoemanskloof. Verreweg die beste.
Ek het dit anders om. Laas wat ek daai pad gery het was daar pad werke aan die Waterval boven pad.
Ons ry elkekeer Schoemanskloof se kant om want dis 'n lieflike pad.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
And then there's, Power Tools!
Tans is daar padwerke aan die Schoemanskloof deel van die N4. Stop en ry ingestel. Wagtyd enigeiets van 10 tot 20 minute. Afhangend van verkeervolumes.
Die pad oor Waterval Boven is klaar en ry lekker. Baie trokke, maar meer plekke om verby te gaan bygevoeg.
As ons sleep, sleep ek oor Waterval Boven. Net een lang opdraende.
Net met mouter verkies ons Schoemanskloof. Hier is 3 opdraendes.
Albei valleie bly mooi.
Padwerke op Schoemanskloof soos genoem. Watervalboven pad gery so ruk terug en opgemerk dat daar heelwat “wegkruipers” was - so hou maar by die spoedgrens
Tans is daar padwerke aan die Schoemanskloof deel van die N4. Stop en ry ingestel. Wagtyd enigeiets van 10 tot 20 minute. Afhangend van verkeervolumes.
Die pad oor Waterval Boven is klaar en ry lekker. Baie trokke, maar meer plekke om verby te gaan bygevoeg.
As ons sleep, sleep ek oor Waterval Boven. Net een lang opdraende.
Net met mouter verkies ons Schoemanskloof. Hier is 3 opdraendes.
Albei valleie bly mooi.
Hoeveel Stop/ry is daar ingestel op Schoemanskloof pad?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert
Toe ek so maand gelede Schoemanskloof gery het was daar net een stop/ry wat verskuif soos die werk aan die pad aangaan.
Die pad is egter besiger as normaalweg aangesien mense die 'Boven pad vermy as gevolg van trokke. Die trokke maak ongelukkig ook van Schoemanskloof gebruik.
Ek sleep altyd oor die 'Boven pad.
Ons ry volgende week weer Schoemanskloof....wil by The Kingfisher kampeer, lyk heel aangenaam te wees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het in Desember laas jaar deur Schoemans kloof gery. Dis darem 'n baie aangename stukkie pad om te ry in beide rigtings.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie mooi pad en mooi wereld
Ons koop altyd nartjies by Joubert en Seuns (onder in die kloof) padstal oppad wildtuin toe.
Hulle het ook lekker souse
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜