Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
SEPTEMBER KAMP OP PARYS
Dagse.
Is daar iemand wat sou belangstel om te kom saamkamp die 20-24 September naweek.
Venue.... Parys .Deo Volente
Koste.... R80 p.p.p dag
Lam tjops beskikbaar teen R85 per kilo. Dis vir die saambraai op Saterdag. Sondag. Maandag of Dinsdag. Pakkies in + - een kilogram pakke. Bestellings moet voor 6 September geplaas word.
Belangstellendes kan my direk kontak by 082 446 9323. Dan sit ek jou op die lys.
Groete en voorspoed.
Wag vir julle terugvoer.
Ek is daai week op die pad.
Darm nie gedink hulle is snaaks dat ek braai dag op die pad gaan wees terug huistoe.
Dankie vir uitnodiging oom...maar ongelukkig reeds ander planne...hopenlik volgende keer
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek beplan tans om daar te wees. Hoop maar iets val nie voor teen daai tyd nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Lekker by Vaalrivier visgevang laasweek... Is dit by die rivier?
Sou baie graag wou saamgaan nie te ver vir my nie maar gaan vir kinders kuier in NZ kuier sien hulle dan vir eerste keer in jaar, julle moet dit geniet, volgende een naby Gauteng gaan ons saam.
Daai tyd in KZN...
Voor ek vergeet baie dankie vir die uitnodiging. Ek hoop maar alles verloop chapperig dat ons daar kan wees.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hier so baie kampe die jaar ek sal loer of ons oop spasie het daai naweek en laat weet sal lekker wees om saam te kamp
2024 Scorpio N
Legacy LT
Dankie vir almal se kommentare.
Kom jy saamkamp. En
Ja dis teenaan die vaalrivier. Myself het al groot gevang daar. Op n kol n 15kg baber met n platanna. Ook groot geles daar.
Deesdae is ekke maar skraps met die visvang. Sal weer as dit begin warmder word. Nou is die koue in die knieë. Eisch.
Dankie vir die uitnodiging, maar agv aspekte en vereistes sal ons ongelukkig nie kan bywoon nie.
Dankie vir die uitnodiging.
Ons is daardie tyd nog by Eiland bespreek........en dis bietjie vêr soontoe hier uit die noord-ooste uit.
Dankie vir almal se bydraes sover, daar is darem nog tyd om van plan te verander.
Op die oomblik is dit koud en dan wil niemand dink aan kamp by n rivier nie.
Ek ervaar dit ook hier by Riverside-Kimberley. Meesal oorstaan kampers wat ons hier het.
Hoeveel staanplekke/karavanne is bevestig?
As daar genoeg is, sal ek belangstel.
not a Doctor nor a GP
Hey David. Would be nice to see you again.
You still towing the Caravette with the small Chevy?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hoeveel staanplekke/karavanne is bevestig?
As daar genoeg is, sal ek belangstel.
Halo David.
Gooi vir my jou kontak data op n whatts app na hierdie nommer , dan sit ek jou op die groepie. Daar is al n paar manne wat belangstel. Maar .... daar is n beperkte hoeveelheid staanplekke en ek glo ons sal almal akkommodeer. " boek" maar vir jou n plek betyds.
072 854 1256 whatts app only.
Deo Volente is n stil rustige plek langs die vaalrivier. Ek sal die ko-ordinate laat weet vir al die belangstellendes..
20 tot 24 September gaan ek by Leon verby ry op pad vanaf Rietspruit via Kambroo (Britstown) en Karoo-park allie pad huistoe na ses weke op die pad. (Verskoon asb die stof, Leon)
Dankie vir almal se kommentare.
Kom jy saamkamp. En
Ja dis teenaan die vaalrivier. Myself het al groot gevang daar. Op n kol n 15kg baber met n platanna. Ook groot geles daar.
Deesdae is ekke maar skraps met die visvang. Sal weer as dit begin warmder word. Nou is die koue in die knieë. Eisch.
Vir my is dit baie moeilik om te sê... Tans is ek baie vol met projekte en sal nader aan tyd moet kyk.
Vir my is dit baie moeilik om te sê... Tans is ek baie vol met projekte en sal nader aan tyd moet kyk.
Dankie.
Jy en almal is welkom om nader aan die tyd kontak te maak en uit te vind of daar nog plek is. My eie kinders dink ook dis nog ver, maar as ek na my sesjarige kleinseun moet luister dan is dit n besliste ja. Hy't juis laasnaweek met hulle dagbesoek hier gese.. " oupa, dis tyd dat ons hele familie bymekaar kom vir n visvang naweek."
Hey David. Would be nice to see you again.
You still towing the Caravette with the small Chevy?
Dki Leon ... Wil nie draad steel nie ... het nog Caravette, maar sleep nou eerder Slipstream (onwettig - gewig) lang afstande .... toe ek aftree Jan 2017 was Sonic by agent meer as 5 maande (moeilk om aan te sluit) - toe ek terug kry, rook, brand olie maar nie voorheen .... omdat Chev in proses was om te ontrek, kon nie reg kom nie en koop eerder Audi A1 1.6Tdi.
not a Doctor nor a GP




