Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23215 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6787 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 927 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 438 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Rude Reception Personnel
Phone them and insist to speak to the hosptality manager, general manager or owner if need be.
Why cancel your stay because of one rude person.
If you did the payment by internet you can go to your bank and reverse it with in 72 hours. Have to do it in the bank. Reason for reverse of funds "You made a booking and axcidently paid the wrong Resort"
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ons het nou byhulle bespreek.

Katrien, eerstens baie welkom op die forum.
Dan jy erken dat jy ongeduldig was??, dink jy nie dalk dat dit aanleiding kon gee tot die situasie nie.
Ek wil egter beklemtoon, dat as hulle ontvangs so optree, kan hulle baie skade lui, stuur hulle 'n link na die draad sodat hulle hul kant kan stel.
Ek sê weer, ek keur glad nie goed dat ontvangs van oorde so optree nie, maar ons het ook al gesien waar een persoon 'n oord lelik sleg sê, en dan verdwyn van forum af.
Gaan na ander oorde waar jy gelukkig is met die behandeling wat jy kry, na als, dit is jou geld, en jou rus plekkie wat jy voor betaal.
Johann, ek stem met jou saam. As ek kyk na die oord se "ratings", dan lyk dit ook vir my of die oord-ontvangs net op Karien se reaksie gereageer het.
Anyone can make a mistake. Anyone may have a bad day. If you impatiently tell someone that she is rude and unhelpful and slam down the phone, then you surely cannot expect red carpet treatment.
To add to that, if the "guilty" receptionist shows this negative opening post and thread to her boss, just guess whose side he is going to pick. Whether the receptionist was right or wrong, this post will give her an escape route. It will support her claim that you were the unreasonable one.
Generally one tends to reap what you sow.
If the receptionist was really so unhelpful, a calm and collected discussion with her boss would have achieved a lot more.
Please note that I am not choosing sides. I have never camped at the resort before and never dealt with their reception personnel. Everyone is entitled to an opinion, but I have learnt to hear both sides of the story and especially inputs from people not involved in a dispute before making up my mind.
Sorry Johann! ![]()
Hulle sê as die skoen pas ...... , maar ek is nog hier en sal die betrokke oord bly sleg sê tot ek beter ervaring daar het!
Unfortunately, Hans is correct - The management/owner probably won't fix this - I have heard Dube is nice but also avoid them, mainly due to complaints from other campers. There are enough other caravan parks keen to take us.
not a Doctor nor a GP
Agreed Karien. Keep your eyes open for the new thread on Bloekompoort long week end June!
not a Doctor nor a GP
David, was jy dan weg????,
Ek verwys na 'n draad waar een persoon nuut op die forum een plasing maak, en vertel van hoe sleg 'n oord iewers in die kaap was, die persoon het die een plasing gedoen, en verdwyn.
Ek was nog nie by Dube nie, ek wel verlede jaar probeer om plek te kry vir Desember, maar die ontvangs dame het my baie vriendelik behandel, en gevra of sy my op "bystand" kan sit. Ek het toe besluit om Lekkerrus toe te gaan.
Katrien, my idee was BESLIS NIE om jou aan teval nie, ek dink net mens moet versigtig wees om op enige publieke forum aan tesluit, en jou eerste plaasing is om 'n oord aan te val en sleg te sê.
As jy voel ek het jou tena gekom, vra ek om verskoning, gaan en geniet ander oorde.
As ek enige negatiewe gevoel van oorde kry, hou ek ook my mond en my geld. Bly daar is nie onodige misverstande tussen forum lede nie, ek hoop om so veel moontlik raak te kamp, dis altyd lekker om 'n gesig by skrif te sit![]()
Katrien, Jy is nie die enigste persoon wat al sulke ongeskikte houding van hulle af gekry het nie.
Miskien het jou aanval gelei dat dit erger was, maar jy sou nietemin nogsteeds dieselfde houding gekry het.
So rukkie terug het ons ook daar gaan kamp.
Toe ons by die ontvangs instap, toe stap 'n mede-kampeerder ook daar in.Hy vertel haar toe dat hy sy woonwa net met sy werksvoertuig ingesleep het en dat hy later met sy private voertuig gaan inkom. Hy vra haar toe om dan eerder die hekpas op sy ander voertuig se registrasienommer uit te maak, aangesien hy dan nie weer met die werks-bakkie gaan inkom nie.
Sy het hom summier net nie geantwoord nie en toe sy die hekpas vir hom uitsreik, sit sy sy werksbakkie se registrasienommer op. Heel ordentelik vra hy haar toe dat hy gevra het dat sy die ander voertuig se registrasienommer moes opsit.
Haar antwoord aan hom was so kortaf: " Wel, dan MOET jy dan later weer by die kantoor omkom "
Ek bedoel, regtig...
Ons as streek het vir Dube gereeld ondersteun, maar as dit hulle houding is teenoor hul kleinte/gaste wil ek nie weer daar gaan kamp nie...
Dube is 'n lekker oord, maar daar is ander oorde wat net so lekker is...





