Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Replacing roof surround.
When you say 'roof surround' do you mean the soffit (canvass)?
And then there's, Power Tools!
As Coenie has sugested you must not lift the roof to it's full extend. This will give you some hold on the material to work with it. The opening in the aliminium to remove the surround top and bottom should be close to the actual break in the material.
Seing that you gona replace it. Spray it with silicone spray. (Only if you will not use it again) This will lubricate the material and it will slide through the aliminium more easily.
To replace the new one you can spray the aliminium (Only) again with the silicone spray. Wait a minute or two for the areosol part of the spray to dry then pull the new surround through. It is the areosol part in the can that can damage the sealant in the material the silicone in it self will do nothing.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Pieter, send me an email to birkenhead16@gmail.com. I will mail you an article on how to do it. Only at the weekend. Am currently in Letaba KNP.
Pieter. Found it




Pieter, 'Wilkommen"!
How much & where are you getting the new one?
And then there's, Power Tools!
Pieter, jammer om weer hierdie onderwerp aan te haal - soos jy sou merk het ek skade op my Sprite SC gehad die afgelope naweek.
Het jy enigsins oorweeg om die skade te laat herstel, of is dit die aangewese ding om maar 'n nuwe een te koop? Ook, wanneer jy melding maak van 'n plaaslike stoffeerder, waar het jy joune gekoop? Is die goed nie beskikbaar (en meer volgens mate) vanaf die vervaardiger nie?
Mag ek vra dat jy my kontak by nicow039@gmail.com?
Het vir jou e mail gestuur.
Nico wat se skade het die wa opgedoen???
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, ons was by Ezemvelo vir die afgelope naweek. Daar gekamp terwyl ek ook die Ezemvelo MTB wedren gedoen het.
Daar is hordes apies wat eenvoudig oorneem - sal selfs kos van jou tafel af kom steel terwyl jy daar sit. Ons het dus gesorg dat daar niks is wat hulle kan aanlok nie en elke keer, saans, en as ons weg is van die karavaan, alles toegesluit, ens.
Ons het die Sondag besluit om 'n veldrit te doen om na die diere te kyk, alles weggesit, selfs die yskas van die Sprite SC teruggeskuif, maar, onnosel genoeg, vergeet om die dak te laat sak of die ritsgedeeltes by die gaasvensters toe te maak. Die apies het twee van die gaas ruite bo by die dak geskeur, in die karavaan ingekom, my vrou se Cholestrol pille verorber (!), haar grimering vernietig, pakkies skyfies gesteel, karavaan bemors, en toe gevlug.
Hartseer, maar nou ja. Ek gaan vandag die seil uitskuif en kyk wat die volgende stap is.
Groetnis.
Sterkte met daai een. Ai dat die natuur waarvoor ons so lief is mens so skade kan berokken.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het ook dieselfde probleempie opgetel met ons apies.Â
Het jy dalk nog die artikel wat jy vroeer gepost hier - kry dit nie hier afgelaai of gelees nie.
Sal waardeer as jy dit dalk vir my kan mail asb.
Johan.vanvollenhoven@bcx.co.za
Baie dankie.Â
JHvV
Johan, gestuur.
Dankie Baie Butts...
Sukkel nou net om uitrygplek op te spoor...
Beide Lang Kante is in middel gelas, ek glo nie dis daar nie en Wil ook nie by die lasplekke op glybane karring nie.
Die bymekaarkompek vd seil se punts is op die draai... Gedink om die spore so 300mm van hoek af effe oop te buig (binnekant vd karavaan) met bree groot skroewedraaier of daai oh play yster waarmee ons hare gelede die wieldoppe afgedruk het...??
Glo dit kan week?
Dom vraag.. Die silikonsproei, waar kry ek die? Naam? Ken net die Q ene... Lol...
Dankie..
Johan



