Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23110 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Reinheim Park
Is that not Reynecke Park are am I barking up the wrong tree?
Chris, kyk na die draad "Oppad Orania toe". Daar is inligting vir jou.
Môre Chris, ek sal nie Reinheim aanbeveel nie. Die toegangspad was in 'n swak toestand, veral oor die bruggie by die Renosterspruit. Ek het ook geen behoorlike sekuriteit gewaar nie, ek het sommer ingery en gaan kyk hoe lyk die plek. Riviera is die antwoord. Ek was daar toe hulle die park begin het en die eienaars, Jacques en sy vrou, is pragtige mense. Ek het 'n klomp fotos op gesit, kan nou net nie die draad kry nie, maar sal die link opsit sodra ek dit kry. Terloops, Riviera lê nader aan die N1 as Reinheim en daar is goeie sekuriteit.
Chris, hier is die link:
http://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Nuwe-oord-naby-Bloem.htm?forumaction=1&loadcategory=1020&loadpost=250050117&highlight=willem01#ForumsAnchor
Scroll tot onder vir die fotos
ColinFreda - Ek's te "stupid" om die draad "Oppad Orania toe" te soek. Het probeer met "Seach", maar onsuksesvol.
Chris, klik onder op die skakrlvir daai draad "Opad Oranje toe"
KLIK HIER
Reinheim is glad nie aan te bevele as karavaan oornag nie.
Karel is reg. Riviera is die plek om te oornag by Bloemfontein.
Jaques hulle loop die extra myl ve jou. Vra maar ander forum lede soos Wilsur en Backpacker.
Daar is /was nog heelwat ander ook.
Ons het al by Reinheim se huisies gebly saam met n groep jongelinge, ons kinders en vriende en dit was heel oky.... maar nie die karavaanpark nie.
Net my mening. seg dit sonder benadeling van regte.
Ek is besig om 'n kaart van (aanvaarbare - of liewer "goeie") woonwaparke op my "laptop" se Garmin sagteware saam te stel. Ek mag dalk nog meer navrae oor parke (landwyd) op die forum vra.
Riviera kan gerus vir Koos op hul "payroll" begin sit.![]()
![]()
Môre Chris, ek was lanklaas daar, maar ek het op 'n stadium gehoor hulle het kontrakwerkers wat op 'n semi permanente basis daar bly. Ek weet nie of dit waar is nie, miskien kan ander forumiete, wat onlangs daar was, ons help.
Elma is nie baie opgetjaaf met river of joy nie staan plekke le in terasse.
Eerste keer wat ons daar was het ons gevind die waterkrane is ver. Dit mag intussen verander het.
Probleem met ver waterkrane met groot exclusive tipe waens is n probleem.
Dankie Freda,
skryf ve Jaques en se ek moet op sy payroll kom.
Riverside op Kimberley is ons ook goedgesind. ons is nou hier teen spesiale tarief. drie weke.
Hierdie is waarlik n baaaaaie nice oord.
Was biki kouerig langs die water vanoggend. water in tent het ge vries. hahaha.
Jy mag maar vra,,, ons het al taamlik wyd gekamp.
s



