Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 476
Total Replies: 290 001
Total Views: 89 768 454
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 707
replies: 33 749
views: 18 386 740
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
Red Sands Country Lodge
Northern Cape, Kuruman
Type of Resort:
Family with children: 6
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1
Red Sands Country Lodge
replies: 6
views: 2842
Siem
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 11 Sep, 2015
Ons oornag vanaand hier by Red Sands Country Lodge. Hierdie oord was aanbeveel deur vriende. Die gasvryheid deur Mnr Richard Kaufmann ( eienaar) die bestuurder Mnr Wim Berghout en die ontvangs personeel Annelia Jecho,Portia Jeko en Serena Cloete het n blywende indruk gelaat. Die oord is werklik spoggerig en ek kan dit aanbeveel aan ander wat akkomodasie soek om te oornag. ñ Bonus punt van die oord is dat dit diere vriendelik is. Die restaurant by die oord kan as spoggerig beskryf word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 53 years
Stem. Sou net oornag het maar toe bly ons twee aande. Die eisbein met sauerkraut is uit die boonste gestoeltes.
The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chris Boucher
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2212
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 40 years
'n Aangename plek. Ons het weliswaar nie gekamp nie (in chalet oorgebly) - maar dit as 'n netjiese oord beleef.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chris Boucher
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2212
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 40 years
'n Vrien van my het egter onlangs 'n negatiewe ervaring by die oord beleef. Hulle was oppad om te gaan jag in Namibië. Die oggend van hul vertrek het hul eers ontbyt in die restaurant gaan eet. Hy't 'n aktetas met R16000 in die chalet gelaat (vrek onverantwoordelik) en toe vergeet om dit na ontbyt in die voertuig te laai. Toe hy dit heelwat later agterkom, het hy geskakel. Sy aktetas is in die chalet gevind, maar die kontant was weg. Sy elandbiltong het op die ou end besonders duur uitgewerk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 18509
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 61 years
Ons het verlede Desember oppad Weskus toe daar oornag. Was baie droog maar die personeel het die kuiertjie verander in 'n ervaring.
As iemand beplan om daar verby te gaan. Stop maar daar en ASSEBLIEF gaan eet in die Restaurant. Die kos is baie smaaklik.
Kan die oord vir enige een aanbeveel......
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 37 years
Vanaand oor 2 weke oornag ons daar op pad na Namakwaland, by om te hoor dit is 'n aangename oornag kampplek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 48 years
Thanks for sharing.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required



