Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5988 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1456 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Welcome Old Mill Drift Guest Farm

Welcome Old Mill Drift Guest Farm - Clarens, Free State
You can now view Old Mill Drift Guest Farm's details and make your booking
via their Full listing right here on CaravanParks.com
Click HERE to view their full listing.

Het eenkeer vir my ouers daar plek bespreek vir clarens fees.
Wag nou nog dat hulle moet antwoord.
Werk ook deur internet en middelman vir besprekings.
Wil nie eers hul naam sien nie.
Fotos op website lyk of dit n pragtige plek is.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit lyk baie mooi, miskien het van die forum lede in die laaste 3 maande daar gekamp en kan hulle terugvoer gee. Dis so jammer as oorde nie moeite doen om navrae te beantwoord nie. Ons gaan bly gewoonlik by die eerste een wat op ons navraag reageer.
Wow, dit kannie goed wees nie.
Los ook indien ek nie vroegtydig antwoord kry nie...
Snaaks as julle sukkel met bespreking....hulle werk via nightsbridge wat vir jou op datum 24/7 hou en bespreking bevestig binne paar sekondes. Dieselfde stelsel wat oorde soos Merry Pebbles gebruik.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het nou weer by 2 plekke besprekings in vir Desember.
Wag nog.
Plek het laaste 10 jaar baie agteruitgegaan. Ons was so 4 maande terug daar. Van die ou meule is daar nie veel oor nie en die pad daarheen is 'n absolute nagmerrie. Self vir ons met 4x4 voertuig.
Dit klink nie goed nie....wat nog van n padkaravaan agter op die haak......🤔
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jy sal beswaarlik die pad met boswa kan ry. Padwa is buite die kwessie.
My ouers was nogal opgewonde om daar te bly.
Ook maar goed hulle het nie terug geantwoord nie.



