Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Tava Lingwe Game lodge
Ek het nou n paar fotos van hierdie oord gesien op internet wat my baie beindruk het....lyk na n heerlike plek om jou penne te gaan inslaan. Het iemand onlangs hier gekampeer wat meer kan vertel....sien laaste terugvoering op sisteem is amper 2jaar oud.
Dankie, waardeer!
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dalk moet ons middel Maart gaan kyk.
Ek kry nie hul kamp staan plek nie.
Net Chalets wat my R2600 vir 4 nagte kos.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie. Verkeerde vinger gebruik.
Ek sal liewer wag vir n lang naweek....bietjie ver vir n gewone een
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lyk heel skaflik.
Swembad area is baie netjies. Dis suid van Johannesburg. So mens moet maar soontoe gaan in die sommer.
So 230km skat ek. Stem dat dit bietjie vêr is vir 'n kort naweek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Lyk of dit n hele ent van die Vaal rivier is. As ek Parys se Kant toe sal ek graag Langs die rivier will kamp
Dis 150Km van alberton en lekker winters kamp. groot kuier vure. ons was laas junnie daar en baie geniet.
2024 Scorpio N
Legacy LT
Ja Nico dis mos lekker naby aan julle.
Ek kamp in die winter maar verkies om so bietjie verder noord te ry. En dan maak ons nog konka vure ook.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon ons het hier bakkie vragte hout gekoop en die kamp het trekker agter rims vir tonkas en ons het lekker gekuier lekker gekuier




2024 Scorpio N
Legacy LT
Nee wat dis naby.
Ons was daar gedurende die laaste week van Augustus 2020. Pragtige plek, alhoewel hulle nog in 'n gevordere stadium van herstel en opknapping na die Inperking besig was. Wind het ons uit mekaar gewaai, maar ek sal hierdie beslis aanbeveel. Sien ook my evaluering gedoen.
Please confirm availability for caravan site from Friday 27 June to Sunday 29 June 2025, pensioners. Will our Yorkie be welcome?
Blessings
Hermann & Dina
Hermann, you will need to contact the resort directly, they probably will not be monitoring this site and will not answer you here.
Hermann - ek wil voorstel dat jy dit direk aan Tava Lingwe rig en nie op die forum nie. Ek twyfel of hulle gereeld hier loer.
Hi Hermann. Welcome to the forum. Hope to hear more from you in future. As Brian and Chris stated you will have to contact the resort directly to get your answer.
Here on the forum we chat and reply to various forum members posts. We will gladly assist if you need more info on the resort or you could check the resort rating and see if the resort is participating in the rating.
If you get any feedback from the resort, please post their reply here for other forum members to take note of.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hermann, that was rather rude of me not to welcome you to the forum. WELCOME and we hope to hear more from you about your camping experiences.
.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



