Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23112 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5988 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Red Sands Country Lodge Gekose Oord

Red Sands Country Lodge - Kuruman, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord
Red Sands Country Lodge is geleë tussen die Kuruman-heuwels. U vind hierdie rustige bestemming slegs 15km vanaf Kuruman. Die ideale stilhouplek vir die reisigers na die Kgalagadi, Richtersveld of Namibië. Ons bied aan u ‘n keuse tussen grasdak-rondawels, selfsorg berghutte of kampterreine. Die grasdak Lodge bied ‘n swembad, ‘n kroeg, ‘n saal vir troues en ‘n a-la-carte restaurant wat die smaaklikste etes in die gebied bedien. Die 1800 hektaar privaat natuurreservaat het 17 verskillende wildsoorte en baie voëlspesies is reeds in die reservaat geïdentifiseer.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Het Desember 2015 daar oornag. Puik plek. Baie warm in Desember.
Moenie twee keer dink om van die bufet ete in die aand gebruik te maak nie. Dit is baie lekker boere kose.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jy is reg Leon, die kos is wonderlik. Ons het daar oorgeslaap op ons Kalahari toer. Ons het net 'n fout gemaak om die wa se vensters en deur oor te laat toe ons gekuier het. Hert lank gesukkel om daardie fyn rooi stof uit die wa, beddegoed en gordyne te kry. Hou dus maar die goed toe.
'n Lekker oorstaanplek - veral die staanplekke met privaat badkamers.



