Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23118 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 476
Aantal Insette: 289 994
Aantal Besigtinge: 89 761 247
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 707
insette: 33 749
besigtinge: 18 385 353
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:
Onrus Rivier Karavaanpark
Wes-Kaap, Onrusrivier
Tipe Oord:
Familie met kinders: 4
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 3
Please advise
insette: 11
besigtinge: 3164
Herman van Deventer
Brons Lid
85% Profile Strength
Insette: 7
Aangesluit: 05 Jul, 2014
Ervaring: 18 jare
I plan a long weekend in the Western Cape. Thought of staying at Onrus Caravan Park. Can any one advise if the campsite is properly maintained. Especially the ablution facilities
Kamp, strand, rotse, visvang = vrede
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Andre'
Titaan Lid
96% Profile Strength
Insette: 549
Aangesluit: 05 Jul, 2014
Ervaring: 68 jare
Welcome to the forum.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
chameleon
Uranus Lid
85% Profile Strength
Insette: 3145
Aangesluit: 22 Mar, 2014
Ervaring: 54 jare
Welcome you will get good advice from the members
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
The RETIRED Boring Camper
Administrateur
100% Profile Strength
Insette: 2355
Aangesluit: 01 Jan, 2007
Ervaring: 57 jare
Onrus is one of my favorites, well managed with good security. Tell Rhyn I recommended you - great guy.
Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
AndrePrinsloo
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 930
Aangesluit: 06 Aug, 2013
Ervaring: 33 jare
Welcome on the forum
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Karoo Klong
Jupiter Lid
88% Profile Strength
Insette: 1648
Aangesluit: 22 May, 2014
Ervaring: 13 jare
Herman,welkom,Onrus is een van die beter kampplekke aan die suidpunt,julle sal dit geniet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Luhman 16 Lid
96% Profile Strength
Insette: 18509
Aangesluit: 12 Jun, 2007
Ervaring: 61 jare
Herman welkom hier by ons. Glo jy gaan soos ons baie by mekaar leer. Deel asb jou kamp ervaringe. Enige kamp nuus is welkom
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Herman, welkom op die forum.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Slaay
Platinum Lid
77% Profile Strength
Insette: 256
Aangesluit: 08 Nov, 2013
Ervaring: 27 jare
Welkom op die forum. Onrus is n baie aangename park. Baie bome en naby die see.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Hagar
Jupiter Lid
100% Profile Strength
Insette: 1563
Aangesluit: 20 Dec, 2014
Ervaring: 38 jare
Welcome to the forum, please enjoy your stay.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Lid
92% Profile Strength
Insette: 5562
Aangesluit: 11 Dec, 2013
Ervaring: 41 jare
Welkom saam ons almal gaan groot en kamp n hond uit n bos
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Herman van Deventer
Brons Lid
85% Profile Strength
Insette: 7
Aangesluit: 05 Jul, 2014
Ervaring: 18 jare
Ek so dankbaar vir al die ondersteuning. Beplan n lekker reis. Begin met kamp in PE - moet daar gaan werk vir 4 dae, dan na Heroldsbaai met fokus op visvang en laaste na Onrus om saammet die kinders en my nuwe kleinkind te kuier
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken



