Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Pilansberg kamp
Hallo almal. Ons dink daaraan om te gaan Kamp in Pilansberg Junie maand. Was laas daar seker 20 jaar terug. Ek lees nie onlangse goeie terugvoering van Manjane nie. Enige aanbevelings van iemand wat onlangs daar was.
Hi Shawn.
As jy die groen grasperk kampterrein, "nuwe ablusies" en puik park pad toestande van 20 jaar terug by die huis los en met 'n oop gemoed nou gaan, dan sal jy die park nog steeds geniet.
Genoeg wild om te sien deur die hele park / Manyane en of Bakgatla.
Wat ek kan onthou van ons voorlaaste Bakgatla besoek is dat die saal oor 'n naweek uitverhuur word vir funksies / troues en dan is dit nie lekker met die lawaai en vieslike ablusies nie want die gaste gebruik ook ons ablusies - geen kamp etiket nie. Verder het ons baie lekker gekamp - buiten daai een aand.
In Manyane stap die rooibokke nog steeds in die aand deur die park en tel die blare op rondom jou tent - baie lekker en rustig.
Ons geniet ook elke jaar Manyane. Soos Petrus noem hierbo....moenie groen gras staanplekke verwag nie. Grootste pyn vir my by Manyane is die tekort aan warm water....veral in winter is dit moeilik om koue shower te vang. Maar dit bly heerlik daar
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie julle vir die terugvoer. Ons sal Manjane doen. Sal kyk of ek plek kry. Wil die langnaweek in Junie gaan so 3 nagte
Very sad....We went every month in the early 80's with FOPS. Bowling green grass and Big Laz was in charge with an iron fist.
Dis hoe dit voor 94 daar gelyk het
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons is tans in Bakgatla. Die kamp was vir 2 jaar met COVID gesluit. Dus is die staanplekke now weer meestal bedeck met gras. Die funksie gedeelte is nie beskikbaar nie maar die restaurant is oop. Ek glo nie die funksie gedeelte gaan ooit weer oop maak nie. Die geysers, krag borde (DB) en ligte is verwyder, gesteel?
Alles is skoon en netjies maar die tent kampeer sonder krag gedeelte en die Safari Tente is bevalle en nog toe.
Vandag is reedelik vol maar nie stam vol nie.
Ons kamp baia lekker en gaan volgende Dinsdag Manyane toe. Die kamp was oop geduurende COVID en dus is die grass nog dood.
Paul
Mooi gras bedekte staanplekke in die binnenland is skaars. Die mees populeere staanplekke wat skaduwee het en baia gebruik word kry die gras nie kans om te grooi nie. Ook as dit droog is is dit onbekostigbaar om dit nat te maak. Al doen hulle dit met Å„ boorgat.
Paul
Seker maar in n mate n verligting dat funksie saal nie meer funsioneer nie. Aaklig as jy daar sou bespreek en stilte van nag word versuur deur n deurnag partytjie van n troue of dergliks
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
As jy by Manyane bespreek, maak seker jy bespreek n karavaan staanplek met krag. Jy kry 3x verskillende keuses....Kampeer sonder krag {vir tente}, Kampeer met krag {met tente}, Karavaan staanplekke met krag {Karavane}. Vriende van ons het laasjaar net gesê hul soek kampeer staanplek met krag.....toe kry hulle n tent staanplek met krag terwyl hul met karavaan daar is
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Paul....het julle hierdie pad gery? Is hy nog okay?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
As mens via Rustenburg ry.....ry mens ook via n klomp informele nedersettings. Ek lees dat myners op sekere areas betoog teen onwettige imigrante wat hul werke opneem.....wil probeer lokasie areas vermy vir moontlike klipgooiery ensovoorts
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het iemand dalk al die pad verby Thaba Morula na Pilanesberg geneem....hoe is die pad?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vanmiddag op Korf link
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons kamp sedert 2015 elke jaar by Manyane. Hierdie jaar is die lekkerste nog en moet sê dat daar n aansienlike verskil aan hul diens is. Alle personeel is vreeslik vriendelik en behulpsaam....sekuriteit is heeltyd sigbaar, ablusies mooi skoon. Volgens my is daar n aansienlike verbetering op alles in vergelyke met ander jare.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit is werklik goeie nuus. Ons het een of twee keer al daar gekamp. Kon daai tyd sien dat die oord agteruit gaan. Selfs die piekniek plek in die middel van die reservaat was basies non existant. Kon net een blikkie coke koop daar.
Seker maar nuwe bestuur. Hoop dit hou
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Maar die grondpaaie binne die reservaat is in patetiese toestand. Selfs hi-clearance voertuie sukkel daar. Klomp mense met gewone sedans moes omdraai oor paaie ontoeganklik was vir hulle. Skande dat hulle nie melding maak daarvan by hek nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Goeie môre.
Ons gaan begin september vir n paar dae golf speel by sun city en wil die middelste dag bietjie inry pilansberg toe. Hoe is die piekniek plek/winkel in die middel van die park. Moet ons iets saam invat om te eet of sal ons daar iets kan kry? Watter paaie sal julle aan beveel vir die wat die park goed ken. Ons gaan ongelukkig met n klein polo ry so al die paaie is seker nie toeganklik nie.
Mooi dag
Ek sou liewer iets saamvat en by picnic plek gaan eet. Ons wou gister n burger of toasted sandwich daar eet, maar hulle het net n paar snaakse items op hul lys gehad soos volstruis prego teen R100. As julle wil koop om te eet, sal ek liewer by Manyane of Bakgatla gaan, daar het hulle burgers ensovoorts. Ons het pizza gaan eet by Bakgatla wat baie lekker was....ongeveer R100 elk. Basies al die grondpaaie het skade van die swaar reen vroeer vanjaar. Dis nie die hele pad nie....dis kort kort areas wat erg skade gekry het. Mankwe drive was okay
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Tipiese voorbeeld van skade wat jy baie sien
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het al n paar keer die gevoel gekry om na Pilansberg te gaan, dan het ek dadelik gaan lê totdat die gevoel oorgegaan het.
