Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Peerboom / Pear tree camping site, Loxton
Het iemand al by die Peerboom/Pear Tree camping site in Loxton oorgestaan?
As u het, sal inligting oor die plekkie waardeer word.
Ook 'n antwoord op die vraag: sal jy weer daar gaan kamp?
Het hom via Google maps raakgesoek.
Ons wil per geleentheid weer na Loxton en omgewing gaan tydens lente. Dit is wanneer Loxton se peerbome blom. Loxton se straatbome is peerbome wat ongeveer in 1870 aangeplant is. Dit word nie gesnoei nie en is groot. Dit staan wit in die lente en is werklik iets om te sien.
In vrugtetyd mag enigeiemand daar gaan pere pluk om te eet. Dit is vir die hele gemeenskap.

Looks interesting...never been there!

Beaufort Wes se straatbome is ook peerbome..
Probeer Jakhalsdans by Loxton en vra ook by of kontak Die Rooi Granaat. Ek kry geen melding van 'n kampplek by Loxton op die webtuiste nie.
Maak net vol op Victoria Wes ingeval die enigste pompe op Loxton die dag toe is.

Theo, gaan kyk effe op Google maps.
Jy sit "Pear tree campsite" in en Google vat jou soontoe.
Daar is ook 'n paar fotos.

Google Peartree, Loxton. Volgens die webtuiste het hulle plek vir 6 mense met 'n privaat ablusie.





