Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23227 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 452 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Oppad Orania toe
Ons gaan in Mei maand vir 10 dae Orania toe en ons soek n netjiese veilige karavaan park om een aand te oornag sodat die pad n bietjie korter kan wees..kan enige iemand n voorstel maak, ek het op hierdie Reinheim park afgekom maar hulle spog net met die chalets op die webtuiste en ek kan nie sien hoe die karavaan park lyk nie en ek het n paar goor reviews gelees!

Johan from Bloemfontein camped there over December & enjoyed the place, but he will be able to assist as soon as he sees your post.
Mr & Mrs K.P & A. Merwe
As ek op Google ky na die pad wat hy gebruik tussen Newcastle en Orania dan is die Bloem area seker die regte plek om oor te staan.
Ons het met ons af en terug koms by Riviera oorgestaan en dit baie lekker en skoon gevind, daar is tot hout in die braaiareas by elke staanplek en daar is huisies ook as jy nie in die karavaan wil slaap nie.

In Bloem oornag jy by Riviera, Willem kan getuig, Jacques is oorgretig om jou te help.
Van bloem ry jy N8 tot in kimberley, dan, suid tot by hopetown draai links na orania. Maar dis n draai... 300+ kilos.... goeie pad.
Die anderpad is ook oky ve enige wen, sal dit met elegance ook ry.
Bloem N8 kimberley tot by petrusburg, draai links af na koffiefontein, dan Orania. +- 200 kilos van bloem af.
As jy by kimberley wil oorslaap. N12 suid, 30 kilos draai in by ritchie, modderfontein kruising, regs, 2kilos. Riverside country op jou linker kant. Op die rietrivier se walle.
Vra nog as jy soek.

Hier is soos Google my gewys het.


Jy kan selfs Aldam net buite Ventersburg probeer.

Jislaaik mense baie dankie vir al die inligting klink goed, dis darem wonderlik om sulke betroubare inligting te bekom.
Kan nie wag om Orania te besoek ek en my man oorweeg dit al 2jr om daarheen te trek, als is geboek ons blyplek by Oewer park en gereel dat ons 'n lekker toer saam Sebastiaan Biehl sodat ons die geleenthede kan uitkyk.

Julle moet dit geniet, wil self ook nog soontoe gaan miskien April op pad terug van Kaap af.![]()
Dis al. Verder het ons die restourant baie lekker gevind, lekker kos.
Lekker stil en rustig. Weet nie van pryse en voorrad . As julle daar is gaan kyk gerus na Jacobsdal , pershuis. Ook Luckhof ... net een afrikaanse kafee, Lu se koffie. Lekker koffie en kossies. Baie aangename boer vrou is die eienaar.

Weet nie van pryse en voorraad by die orania winkel nie.

Sal beslis al die plekke uitkyk...sal ook aan mede kampers 'n paar foto's stuur





Gaan praat met hulle (maar oop kop) voor jy besluit om daar te bly.

Dit was vir ons 'n belewenis ( En onthou tog om koeksisters te koop by van die huise... jy sal sien elke tweede huis het 'n bordjie wat koeksisters adverteer.)
Ons was slegs ontnugter met die groot agetruitgang van Hopetown. Ai, wat 'n jammerte!
Gaan kyk na Herman se Orania draad ek het al my foto's daar gelaai.

Ons gaan in Mei maand vir 10 dae Orania toe en ons soek n netjiese veilige karavaan park om een aand te oornag sodat die pad n bietjie korter kan wees..kan enige iemand n voorstel maak, ek het op hierdie Reinheim park afgekom maar hulle spog net met die chalets op die webtuiste en ek kan nie sien hoe die karavaan park lyk nie en ek het n paar goor reviews gelees!
Halo julle, al reggedink , gekom.
Reinheim in bloem is n no go. Chalets is oky maar nie die caravan park nie. Soos gese. Bloem oorslaap by riviera dan 200 kilos na orania.
Julle ry van Newcastle tot bloemfontein, oor bethlehem, senekal, winburg, bloem, petrusburg, koffiefontein, luckhof, orania.

Ons is Pensioenarisse en beplan n ' road trip ' met ons rooftop tent na die Kaap.Begin Nov.
Eers af na N.Kaap vanaf Gauteng ( N12 ) Kimberley --- Hopetown----wil Orania sien-Prieska----Kakamas---Port Nolloth----- Hondeklipbaai---Elandsbaai---Yzerfontein----Darling----Franschoek----Gansbaai Dan weer terug maar het nognie besluit watter pad terug. Een probleempie is ons klein brakkie moet saam , so ek weet nie waar hulle haar sal toelaat.
Het iemand dalk voorstelle van plekke min of meer op ons roete asook weer terug.





