Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |

Opgraderings by Weesgerus




Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Eks is bly en dankbaar....maar moet bysê: Ek dink dit was tyd vir badkamer opgradering gewees
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Perioriteite verskil maar.
Ek dink weer hulle stiltetyd reels het 'n opgradering nodig. Grap is dit gaan nie eers geld kos nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie, elke verbeterings help.
Self Leon sê stiltetyd reël.

Ek sien Weesgerus het reeds hul tariewe beskikbaar vir die 2020/2021 seisoen. Pryse bly maar billik....paas naweek en Desember vakansie R535 per nag.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ons was afgelope paasnaweek by Weesgerus. Ek het ablusies gaan loer....lyk of net sirkel 4 se badkamers opgradeer is. Winkel gaan vir my baie agteruit....teleurstellende voorraad vlakke. Restaurant was nie oop nie. Maar het weereens n heerlike naweek geniet
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜





