Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Oos kaap kampering
Frieda, sien die klomp gautengers het baie lekker kampplekke om van te kies.
Daar by julle rond ???
Ons was al paar keer by morgans bay, naaste see aan bloem. Port alfred, green fountain, moes die karavan deur water sleep, het verskriklik gereen.
Cannon rocks. Vrekkin, baie mooi.
PE.. willows by privaat ablusies paar keer. Te veel wind en blou apies
Waar kan mens vakansie hou daar.... wat van die ander oorde by Oos london. Het nie ve my nice gelyk nie.
Ek kan regtig nie verstaan hoekom almal altyd dink die Baai is nooit sonder wind nie. Dit is absoluut nie waar nie. Ons het nie meer wind as enige van die kusgebiede vanaf die Kaap tot by Oos Londen nie. Inteendeel, ek dink die Kaap is erger as PE. Ons gaan kamp baie hier en die wind pla ons min. Dit was al paar keer van erg tot baie erg, maar die meeste van die tyd vir ons net normaal. Omdat ons reg opslaan, het ons nog nooit probleme gehad nie. Miskien is ons maar net gewoond daaraan? Ek dink soms kom mense vir 'n paar dae hiernatoe en tref dit net ongelukkig met die wind, dan is hul minds opgemaak, gaan nooit weer na daai plek, die wind hou nooit op met waai nie![]()
![]()
Johan, daar is goeie parke in Oos Londen. Areena, Nature's Rest, PSA word almal aanbeveel. By Port Alfred is Green Fountain en Cannon Rocks (nader aan PE) ook gunstelinge van ons.
In die Baai het ons heelwat parke, maar kan nie almal aanbeveel word nie. Ons is groot aanhangers van Willows en geniet nou ook Van Stadens. Pine Lodge is ook goed en dan is daar Oceanview Forest Resort (meer in die bos, met 'n uitsig van die see), Oesterbaai, Jeffreysbaai en Addo Olifantpark. Die apies is deel van Willows, alhoewel deesdae minder van hulle. Ons trotseer hulle al soos ons die wind trotseer. As jy niks het waarin hulle belangstel nie, los hulle jou uit en stel ook nie in jou belang nie.![]()
As die wind die dag in die Baai gewaai het, bring dit dikwels reën en na die reën is daar niks beter as die Baaise weer nie. Pragtige sonskyndae met skoon lug, al die kieme weggewaai en weggewas, binneland toe en see toe![]()
Eish, ek kan nie verstaan dat my post 8 KEER deurgegaan het nie. Kon vir 'n rukkie gladnie inkom nie, nou sien ek dit. Sorry, nie my skuld nie![]()
Ek dog jy wil seker maak ek lees jou post. Hehehehe
Kry fotos as julle weer daar iewers kamp. Is altyd beter as die web verkoops fotos.
Ons Gautengers is al so GATVOL vir daai storie. Ons gaan liewers KZN toe.
Andre, ek is so jammer om dit te hoor. Ek en Colin wil jou graag help daarmee. Ons het 'n goeie kontak by Willows. As jy wil, kan jy vir my 'n e-pos stuur met die volgende besonderhede:
Jou naam en kontakbesonderhede. Die datums wat julle wil kom. Wil jul in die algemene blok staan of by eie privaat ablusie.
Ons kan darem probeer want ons wil julle graag in die Baai he. E-pos: fredad@mweb.co.za
Ons was kersfees 2012 en daai nuwejaar daar op hoofstrand in PE, was wonderlike weer en het na daai water fountain shows gaan kyk. Heerlik op strand gestap ens.. al die liggies ens in strate besigtig en geniet.. ooskaap is baie lekker, net ver...
Ons het 2007 by PSA gekamp en dit was baie lekker gewees al was daai pad baie sleg.
2024 Scorpio N
Legacy LT



