Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23119 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2211 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Oornag verblyf na Suidkus
Ons het gewoonlik oornag by ATKV Drakensville of Mountain Splendour wat albei goeie oorde is, maar vermy die Sterkfontein pad. Deesdae ry ek in die oggend en ry regdeur na ons bestemming.
ons hou daarvan om by Pyramid te oornag in van Reenen...dis halfpad af met die pas. Mis kry jy na die pas ook...veral Mooirivier en selfs Pietermaritzburg...so daai een gaan mens nie sommer wen nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
Sal ook sê Midmaar
Midmar is goed - waardeer die oggend daar en ry dan 'n bietjie later!
not a Doctor nor a GP
Midmar het ook mos daai museum om na te gaan kyk, ek was baie jare laas daar, maar dit was vir my regtig mooi daar.
Johann, I think the museum you are thinking about is in the town of Howick, about 7km from Midmar.
The Howick Local History Museum. The museum is very close to the Howick Falls. There also used to be a caravan park here. No longer!
Extract from their website.
Exhibits at the museum of Stone Age hunter-gatherer tools and from late Iron Age Zulu sites are evidence of early human settlement and activity around Howick. Artefacts and photographs of "the village on the uMngeni" reveal how farming, timber, industry, business and village life developed from the 1850's.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
You right Willie thanks, I now also remeber the lovely waterfalls. We havent been there (KZN) for some 20 years.
Daar is 'n oulike plek naby Newcastle, net 1,5 km van die snelweg afrit af.
Twee kampeer plekke met privaat badkamers en dan ook so 'n paar chalets.
Gaan kyk by www.oldbeaconhill.com en tel 078 823 3077
As jy wil fotos sien kan ek 'n paar vir jou aanstuur.
Ons slaap altyd by bergveiw in harrismith
2024 Scorpio N
Legacy LT
Daar is 'n oulike plek naby Newcastle, net 1,5 km van die snelweg afrit af.
Twee kampeer plekke met privaat badkamers en dan ook so 'n paar chalets.
Gaan kyk by www.oldbeaconhill.com en tel 078 823 3077
As jy wil fotos sien kan ek 'n paar vir jou aanstuur.
Dit is naby Estcourt en dalk net wat Charle soek.
Charle jy sê nie vanwaar jy kom nie? Ons neem maar aan dis van die noorde af. Ons het ook al by Pyramids Motel in Drakensberg / van Reenenspas oornag in van daai driehoek huisies. Parkeer die kar en wa reg langs die bungalo, slaap rustig en trek die oggend verder. Lekker gerieflik sonder om eers bed te skrop vir die slapery in die karavaan.
BIG TIME!!
Daai driehoek huisies het my altyd getrek dat ek daar moet oornag maar elke keer gee ek dit ń skip next time
Chameleon. Daai driehoek huisies is regtig baie gesellig. Soos hulle genoem het, parkeer jy jou wa langs jou huisie. Daar is lekker restaurantjie op perseel met bilikke pryse vir aandete/ontbyt....hou van hul gratis bottomless koffies. Huisie huisves 4 mense
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert van dat onthou was die huisies daar sal dit defnetief probeer sien die sekuriteit is ook goed



