Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Onvoorspelbare Weer
My vrou kry vanoggend n W/App vanaf n mede kamper uit Modimolle.
Gisteraand tussen Modimolle en Naboom was die reenval gemeet - 53mm en sy reken dat dit reen aanhoudend teen vanoggend 10-uur.
Fotos wat sy gestuur het is laag rivier bruê oorstroom, paaie is feitlik onrybaar agv sinkgate.
Wees maar versigtig as iemand beplan om te gaan kamp tydens die naweek in daardie rigting.

Veilig reis.
Die pad tussen Modimolle en Vaalwater is nog onbekend, maar volgens fotos kan ek sien dat die laag brug voor Weesgerus ook oorspoel.
Die rivier by die Mall loop oor en die water kom van daardie kant af.
Ja dit reen verseker bo normaal die jaar wees veilig as julle sleep
Ons het boodskap gekry dat Bloemhofdam sluise oopgemaak het en ek vermoed dat rivierhoogte baie gaan styg volgende week aangesien ons hier sowat 500km vanaf Bloemhofdam staan in 'n kpark(die-punt).
Ek beplan om 'n floatswitch aan 'n alarm te Koppel, wat sou die water gedurend die nag hier aankom, vir ons genoeg tyd te gee om te haak.
Ons kou maar fingernaals

Oumens
Sterkte daar, ek sou nie gewag het en klaar weg getrek na hoog grond.
As julle 500km vanaf die dam staan, het julle nie probleme nie!ð.
Jammer Bob, ek kon nie help om jou tikfout te misbruik nie. ð¬Ek sou self eerder skuif. Ons is n klompie jaar gelede langs die Oranje op Prieska wakker gemaak omdat ons karavaan tot by sy vloer in die water gestaan het. Dit was wel nie die rivier wat gestyg het nie. Die karavaanpark is blykbaar in n effense kom en daar was n geweldige wolkbreuk wat veroorsaak het dat dit vol water geloop het. Die hele dorpie se stormwater het blykbaar in die park ingestroom.
Ek sou ook skuif Oumens, die Vaaldam het 10 sluise oop, en Bloemhof moet baie water uitlaat om daai instroming te hanteer.
Die watervlak gaan definitief baie hoog wees.
VCP by Orkney is ook gesluit en ontruim agv die steeds stygende watervlakte soos op 25 April 25
Dankie vir raad om te skuif manne .....
Ons gaan definitief skuif.
Voorsorg is beter as......
As julle 500km vanaf die dam staan, het julle nie probleme nie!ð.
Jammer Bob, ek kon nie help om jou tikfout te misbruik nie. ð¬Ek sou self eerder skuif. Ons is n klompie jaar gelede langs die Oranje op Prieska wakker gemaak omdat ons karavaan tot by sy vloer in die water gestaan het. Dit was wel nie die rivier wat gestyg het nie. Die karavaanpark is blykbaar in n effense kom en daar was n geweldige wolkbreuk wat veroorsaak het dat dit vol water geloop het. Die hele dorpie se stormwater het blykbaar in die park ingestroom.
Fred, ons maak gebruik van Jors Malan se opdatering van data oor die Oranje rivier se stand van sake, waar hy in sy nuutste video op youtube vertel/aandui wanneer die vlak op sy hoogste gaan wees by sekere gebiede, soos bv Augrabies, waar ons nou is.
Ek haan probeer om die link te plaas
https://www.youtube.com/live/bGtM_kBDeA4?feature=shared
25April opdatering
Toe ons paar jaar terug met klompie hier op forum by 3 Berge gekampeer het, was daar ook klomp wat laat die aand moes oppak oor die Krokodil rivier sterk afgekom het nadat alle sluise van Hartebeespoort dam oopgemaak is. Ook maar goed oord eienaars het gevra, want baie van die laagliggende staanplekke was onder water. Ons klomp forum lede het gelukkig hoog gestaan....maar het met een oog oopgeslaap soos water gestyg het deur die nag
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja dis baie water
Oumens, hoe het die watervlak daar by julle gestyg toe?
Hier rondom Orkney lyk dit of die watervlak daal, maar dit is dalk omrede Bloemhofdam meer water uitlaat en die Vaaldam se water dus nie opstoot terug na die Vaaldam nie.

Pierre, ons toe opgepak en op 'n plaas in Upington omgewing.
Baie bly want die bekommernis oor stygende rivier bederf die kampery.
Mens kan alles beplan behalwe die weer