Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Onrus Rivier Karafaan Park
Liewe kamp vriende,
Ek en my vrou gaan bietjie Onrus Rivier Karafaan Park toe van Donderdag tot Sondag. Ons was nog nooit daar nie en sien vreeslik uit daarna. Ons het goeie dinge gehoor maar sal self gaan ondersoek instel. Ons sal n koue een op julle drink 
Groete en VIVA STORMERS!!!!!
Rodney
Hi Rodney
Soek op die forum op die karavaan park, ons gaan af en toe daar en daar is "recent" terugvoer van die plek. Julle sal dit geniet.
Chris
Willie’s bit on Onrus River Caravan Park.
Up until November 2007, you definitely DID NOT want to camp at Onrus River caravan park.
It was over-run with weeds, old motor car parts, dilapidated ablutions and absolutely no security whatsoever! Residents of the area, hobos, and all and sundry simply wandered through the park. The park was a Haven for druggies, hobos and drunks!
I was approached by a councillor of the Overstrand Municipality to visit the park and advise on how to upgrade the park towards the end of 2007.
I spent a few nerve racking days in the park and prepared a VERY long list of what to do!
To cut a long story short: Onrus River Caravan Park is NOW an excellent choice! Perimeter fencing that cost over a Million Rand to install. Patrolling guards 24/7. Exceptionally clean grounds and level sites. Very good lighting, electrical power points and water points throughout the park.
The ablutions, albeit very old, have been cleaned up, painted and kept very clean at all times. The park Manager, Rhyn Potgieter, is highly visible and approachable at all times. The staff is friendly and helpful.
Onrus River is now a very good choice, and I still visit to do the grading every year and on each visit I see improvements. Every year, I leave a list of possible improvements that I would like to see on my next visit.
A very boring job this of mine, but someone has to do it!
Happy camping at Onrus, and please let me have your views after your proposed stay.
Willie @ Onrus 2008
Site facilities 2008
Toilets 2008
Showers 2008
Onrus 2011
Toilets 2011
Site facilities 2011
Regards. Willie Bromehead. (The boring camper.)
HI Willie,
That is great feedback. For exactly the reasons you mentioned, I have never even considered Onrus as a destination, but now I will give it a go. Rodney, can you post your impressions next week?
Maybe Willie can find an accountable councillor who will rescue Palmiet from it's terrible state (especially on long weekends) with the same effect!!
Hi Andrew.
About a year ago I did a full report to Overstrand Municipality on what is required at Palmiet. Wheels grind VERY SLOWLY with Municipalities.
I have not yet had any feedback from the Municipality apart from the normal "We must budget for the upgrade!"
If and when I hear anything, I will place the anouncement on the Forums. Please do not hold your breath!
Palmiet has MEGA POTENTIAL. I had also recommended privatisation. A tender actually went out - I met with the potential successful bidder - but nothing came of it. Apparantly, everything fell through!
Regards.
Willie Bromehead. (The boring camper!)
Here's hoping they come to their senses, That could be a jewel among W.Cape parks if properly run.
Rodney naby watter dorp is Onrus karavaan park ons beplan ons aftree route
Hermanus Willem.
So ek is terug en het dit regtig baie geniet.
Willie ek kan amper nie glo dat die park in so toestand was nie, dit is nie meer die geval nie! Die park is baie veilig omhein, toegangs beheer word baie streng toegepas en die wagte is altyd sigbaar en baie diskreet. Daar was nie ongewenste elemente wat rond gedwaal het nie. Die park is baie netjies skoon en goed onderhou met die lekkerste koelte in meeste va die stands. Die ablusie was mooi skoon en daar was altyd warm water. Ek moet noem dat die park na my mening 80% vol was oor die naweek.
Ons het Sondag `n krag onderbreeking gehad maar dit was in die hele dorp. Die staff was baie vriendelik en ek hou baie van die orde en bedagsaamheid van die mede kampers. Ek kan nie eenkeer se dat daar `n uitermatige geraas was nie en dank die Vader daar was nie `n Ge Doef-Doef nie.
Ek kan die part regtig aan beveel - ek het met my vertrek weer stand 141 bespreek vir `n lang naweek voorentoe.
Groete
Rodney
Oo skuus Willem, dit is tussen Hermanus en Kleinmond
Baie dankie Hendrik.



