Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23118 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3821 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Onrus Karavaanpark - Dec 2015
Ons beplan om die 11e Dec af te ry tot by Gariep, die plek te verken en dan sommer daar te oornag. Die volgende dag sal ons afry tot in Hartenbos. Die familie wil graag sien hoe die plek lyk, en moontlik "boekmerk" vir 'n toekomstige vakansie. Ons het staanplek gekry in die peper-duur Hartenbos Aventura.
Dan sal ons al langs die kus afry tot by Onrus, en ons bos-trailer daar maak staan vir die volgende 15 dae.
Ons sien baie uit na die trippie, en gaan verseker die beste maak van die trippie. Laat weet as julle enige "tips" het vir Onrus!
Klink heerlik geniet dit
2024 Scorpio N
Legacy LT
Edmond
Waar is die "Ons het staanplek gekry in die peper-duur Hartenbos Aventura" wat jy van praat en wat is peper-duur ?
Welkom en geniet dit,
Wilbur, Ek betaal R625 vir staanplek vir een aand. Ek het gedink dit is nogal duur vergelykende met ander staanplekke.
O ja, op pad terug slaap ons oor in Orania reg op die rivier oewer. Wou nog altyd gaan draai in Oranje.
Groete almal.
Ons was al verskeie kere in Hermanus en dit baie geniet. Al wat pla is die koue see water in kontras tot die warm buitelug temperatuur as jy lief is vir swem. Anders is daar baie om te doen en sien in die area. Jy sal nie verveeld wees nie. Geniet dit.
ek merk jy is 'n nuweling hier by ons. Hoop om jou nog lank hier by ons te he.
Geniet onrus. Nie 'n slegte kamp nie.
Ed welkom en geniet jou vakansie
Ken self nie die plekkie nie, maar sal plan maak om op die NET bietjie te gaan loer hoe lyk dit daar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
HI and welcome.
Onrus a a very nice park.
However, on a camping facebook page that I belong to, there have been frequent reports of theft there in recent months. Hopefully they will have sorted this out by next month. A great pity. Please ensure you keep your valuables safe and locked away at night.
You can almost camp free along the west coast, but need to be self sufficient, & will need a 4x4 if you intend getting right next to the see. The water is cold and there are no facilities unless you go a little further north to the eco park south of hondeklipbaai. No shops, but peaceful and you mostly only have fishing to keep you busy. You can travel from Strandfontein to Hondeklipbaai in a day trip to scout the area out. There are two patches of soft sand to be careful of, but will be no threat to an experienced sand driver. It is also better to do this route from north to south in the soft sand, which is easier than the other way around. We did it the difficult way as an only vehicle, with slightly deflated tyres. Good luck & enjoy.
Alex,
Thanks for the heads-up. I will certainly up my game on security.
Enjoy your camping!
Hi Campervan,
The trip you referring to is definitely on my bucket list. Just need some more research. My Jeep will do ok in the sand. I'm not sure if If the trailer will kep me back in the sand though???
Bad news about the security problems. Very bad news.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons beplan om die 11e Dec af te ry tot by Gariep, die plek te verken en dan sommer daar te oornag. Die volgende dag sal ons afry tot in Hartenbos. Die familie wil graag sien hoe die plek lyk, en moontlik "boekmerk" vir 'n toekomstige vakansie. Ons het staanplek gekry in die peper-duur Hartenbos Aventura.
Dan sal ons al langs die kus afry tot by Onrus, en ons bos-trailer daar maak staan vir die volgende 15 dae.
Ons sien baie uit na die trippie, en gaan verseker die beste maak van die trippie. Laat weet as julle enige "tips" het vir Onrus!
Weet ook nie waar is Hartenbos Aventura nie. Ken wel ATKV Hartenbos.



