Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
OPGEWASEMDE VENSTERS.
She is beautiful because you love her.
baba shampoo
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
She is beautiful because you love her.
Op die blik staan die volgende:
# Formulated with ammonia
# Fast evaporating solvent
# Cleans windows, glass, chrome, porcelain
# Helps keep steam from forming on glass surfaces
# Helps prevent fogging of interior car windows
# For inside or outside use
# Easy to use, won't drip or run
# Cuts through grease and grime
# Cleans without smearing or streaking
# Contains no chlorofluorocarbons
Ek het dit vir jare op my motorfiets se valhelm se glas (visor) gebruik met uitstekende resultate. Dit s? op die blik ook om die produk NIE aan die buitekant van voertuig windskerms aan te wend nie. Op die blik wat nou al seker 15 jaar oud is, is net 'n adres soos volg:
AMWAY SOUTH AFRICA L.L.C
16 ESSO ROAD
MONTAGUE GARDENS
CAPE TOWN
7441
Daar's ongelukkig geen tel no beskikbaar op die blik nie.
Ek weet nie eers of die maatskappy nog bestaan nie, probeer hulle Google.
Hoop jy kom reg!
Groete
Het al gesien dat swemmers gebruik 'n spuit kannetjie om hulle swembril te spuit(nie spoeg nie)
vir die voorkoming van opwasem. Weet nie wat dit is nie en sport winkels sal dit seker aanhou.
2024 Scorpio N
Legacy LT
In my jonger dae het ons die ouens wat se karre ens so opwasem "steamers" genoem. Daar was n rede vir dit. Haha
Tommie, ek het al van die produkte probeer, hulle werk vir kort periode daarna selfde storie. Op n koue dag wasem die glas op en vir my help slegs die lug verkoeling.
Spuit "spry en cook", vee dit dan met n sagte lap skoon.
Kan ook gebruik word in vrieskas nadat hy skoon en droog is. Spuit invrieskas en maak die deur of deksel toe vir so uur, sit dan die vrieskas aan en na n uur jou vleis wat reeds gevries is, die vrieskas sal nie langs die kantevaries nie en die vleis pakkies ook nie aan mekaar vas vries nie.
Vergeet.
As jou voertuig buite slaap in die winter en dit ryp erg die aand kanjy die voorruit ook spuit en met n lat vee, die ruit sal nie toe ryp as jy vroeg moet ry nie.
In ons jonger dae het jy 'n koekie seep n paar strepe getrek op die spieel in die badkamer en dan met 'n droe? lap afgevee. Jy kon dan baie beter die vrypuisies sien in die stoombadkamer.
Ek het dit nou probeer en moet s? dat dit baie beter is. Die beste is natuurlik jou kar se aircon.
Van die steamers gepraat" So vryersklong se kar word genader deur die polisieman en daar klop hy aan die toegewasemde kar se ruit. Die klong maak 'n klein gaatjie in die wasem en kyk daardeur en die polisiman vra "wat maak julle". Hy s? toe "niks met jou te doen nie" en blaas die kolletjie toe weer vol wasem...........
She is beautiful because you love her.



