Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23239 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6792 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3935 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 613 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 461 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |

New face lift.
The sites have had a face lift since our last visit. The details will be on the customer feedback later.

That is correct Mark. The park is at the one end and the hotel the other. Between are rooms.
Hier kom dit: ek is van die ouer garde en my vermoe om fotos op die forum te laai is maar skraps en ek kry dit nie reg nie, maar die behoefte om dit te doen bly lewendig.
Indien moontlik, kan jy my dalk leiding gee, my e-pos adres: [email protected]
Dankie by voorbaat.
Ek help graag Hannes. E-pos gestuur.
As iets nie duidelik is nie laat weet.
Groete
Baie dankie Hendrik vir die fotos, inligting en trugvoer - ek waardeer dit baie - sal die plek onthou as die KNP te vol is want dis nie te ver van die hek af nie.

Hannes. Ons het veilig gevoel in die kamp. Toegang tot die kompleks word deur 'n hekwag beheer. Met ons mees onlangse besoek het ek 'n swerfwag altwee aande gesien.
Verlede jaar het ons 'n maand daar gestaan sonder enige insidente.
Dit is nie onmoontlik dat diewe die kamp area kan bereik nie maar sal oor 'n hoe muur moet klouter.
Dankie vi die trugvoer Hendrik

Dankie Hendrik! 'n Hanetree vanaf KNP, het hulle gekontak vir staanplek einde van paasnaweek alvorens ons tog deur KNP.
@ Hendrik: Forward vir my ook daai fotolaaisaak asb man! Lyk my jy verstaan mooi, hehehe!!
Baie dankie.
BIG TIME!!

Hannes & Johnnie
Hier is die skakel waar Brian dit op die Forum gesit het.
Ek het dit al orals gelaai.

Nog nie gesien dat Hannes 'n foto plaas nie, so ek is nie so seker of my verduideliking so goed is nie.
Ek maak so Johnnie.
Kom ook nie reg nie![]()

Ek sukkel ook op die tablet![]()




