Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
My siening tot Bloekompoort se saamtrek en uitgevang
Gedog ek gaan weer soos die ''Skim'' in, maar toe nie gewerk nie.
Heng, dit was darem 'n eer om van die lede te ontmoet. Geensins wil ek 'n lid uitsonder nie, maar al wat ek kan se, dit was ''Donn*rs* lekker. Al die lede wat Geraldine en ek ontmoet het was baie wonderlike en aangename mense. Beide ons twee het besluit om gereeld die saamtrekke by te woon nadat Willie my alles mooi verduidelik het hoe die saamtrekke eintlik werk, bygenoem indien omstandighede dit toelaat.
Chuck & Petro (GIRL), gister se ''SMK''
(Sondag Middag Kuier) was vir ons 'n voorreg en het die geselskap werklik geniet.
@Willie, thank you very much for my disc, although my name was not on your list, but the disc already has a special place in my caravan.
@Leon, ek het jou vandag eers ontmoet en sommer ook totsiens gese toe ons vertrek. Die geselsie was sommer ''Sharpies''
.
Geraldine en ek wil net vir Daleen, Hennie en hulle span baie dankie se vir die wonderlike naweek.
Beste Groete
Geraldine en DK
Kamp altyd lekker saam met die groep. Ons kon dit ongelukkig nie die keer maak nie maar is reg vir die Winterkamp. Bly julle het dit geniet
Bly julle het dit geniet, Dennis en Geraldine
not a Doctor nor a GP
Dankie vir julle gasvryheid,
Sterkte
Jammer Martie - ek het ook nie geweet van julle daar nie.
Ons ander lede het maar rond en bont gestaan.
Soos julle gesien het, ek kan nie weg kruip nie
. Julle moes net gesê het julle is ook van CaravanParks.com dan sou ek julle aan die ander voorgestel het
.
Ek het eers so laat as Sondag oggend gehoor D..K (Dennis) was daar en kon nie loop sonder om hom eers te groet nie.
Willie het gepraat van Augustus weer - kyk gerus of julle dit kan maak.
not a Doctor nor a GP
Jammer Martie - ek het ook nie geweet van julle daar nie.
Ons ander lede het maar rond en bont gestaan.
Soos julle gesien het, ek kan nie weg kruip nie
. Julle moes net gesê het julle is ook van CaravanParks.com dan sou ek julle aan die ander voorgestel het
.
Ek het eers so laat as Sondag oggend gehoor D..K (Dennis) was daar en kon nie loop sonder om hom eers te groet nie.
Willie het gepraat van Augustus weer - kyk gerus of julle dit kan maak.
Ek neem aan daar gaan dan nie weer n tradisionele winterkamp wees nie.
Mense is seker bietjie bang vir die koue. He He
Seker 5/6/7/8/9 Aug (seker bietjie warmer)
Winter 15/16/17/18/19 Junie (as jy wil koud kry)
Nou kyk nou net daar, DK. Ons ouens wat soms wil wegkruip besef nie hoeveel pret ons mis nie, voordat ons uit ons dop kruip nie. Ek is bly almal het die kamp so geniet.
Jammer Chameleon dat ek gevra het. Ek het geen reg gehad nie.
Willie verwyder dan my inskrywing asseblief.
Het net gewonder
Dankie.
Kom ons gee Willie net 'n kans - hy sou eers gister vanaf Bloekompoort gery het - daar kan dalk nog 'n winters kamp wees.
not a Doctor nor a GP
Ek neem aan daar gaan dan nie weer n tradisionele winterkamp wees nie.
Mense is seker bietjie bang vir die koue. He He
Seker 5/6/7/8/9 Aug (seker bietjie warmer)
Winter 15/16/17/18/19 Junie (as jy wil koud kry)
Kampgroete
Hi Martie,
As ek Willie ken sal hy 'n nuwe draad hier oop maak.
not a Doctor nor a GP
Martie, ignoreer my inskrywing met datums asseblief.
Daar is klaar n besluit geneem soos ek verstaan. Dit was net n vraag van my kant af. Ek sal om Willie en die groep se datum werk.
Het reeds gevra dat my inskrywing verwyder moet word. Wil nie verwaring veroorsaak nie.
P.S.
Dalk is my kampery ook op hold. Ekonomie nie so vars nie en Froggy en Atos kom dalk in die mark een van die dae (Einde Mei). Dalk klein woonwa
Hoop werk tel vinnig op.
Willie's bit.
We had a great CaravanParks.com Bloekompoort Easter Rally.
My tally of members was 13 families not including Meraaitjie. Sorry we missed you Martie. Next time please make your presence known.
I have tentatively set the weekend 6th - 7th August and with Tuesday 9th International Woman’s day, we can make a long weekend for those members interested for our traditional CaravanParks.com Bloekompoort Winter Rally.
I require agreement from the Forums Members on this!
As soon as a date has been settled on, I will start a new post confirming this.
Forums Members, please agree on these dates or submit an alternative date.
Thanks.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
Praat net vir my self, sal inval
Bus of karavaan, ek sal probeer om daar te wees.



