Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23023 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6705 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3734 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2183 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1424 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 567 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 325 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Mountain Splendour / Hlalanathi?
Watter een van die 2 sal julle aanbeveel? Of is daar ander in die omgewing wat ook goed is? Nie Mahai of Drakensville nie......was reeds daar, wil n ander oord probeer.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Njasuti but you go there from Loskop (not sure if electricity is available). This is a natural unspoilt Parks board site).Dragon Peaks, you go past Champagn Sports resort (near Mountain Splendour. A bit commercial but it has all the facilities. Monks cowl is after Champagne Castle and in the mountains.
Hlalanathi for sure . Try and camp at Site no 1.
Paved site with a 180 degree view of the berg ...... and the Tugela flowing just below the campsite , lovely Ablutions, on site shop and restuarant and a pool right behind the camping spot(no 1)
You are close to all the resorts in Northern and Central Drakensberg areas with ample to see especially in the Winterton area. Bee farm , Craft beer breweries , wine farm ...yes you read correctly ......Chocolate factory , some nice restaurants and pubs......antique shops e tc etc .
I last visited there 2017/8
I can highly recommend Mountain Splendour, especially if you take one of the “view” sites with private ablutions. We will go back there any time... Have heard some not so good reports about Dragon Peaks, a little further up the road.
If you’re a golfer I believe Hlalanathe is also nice.
Mountain Splendour is nice, maar jy gaan betaal... Kyk maar pryse oor piek tye..
Hlalanathi is nice, maar jy kry dalk 1 of 2 sites met view en verder nie te veel nie... Lekker kampplek vir rus.. Restaurant... Lekker grasperke.
Dragon Peaks is nie ver van Mountain Splendour af nie...
Daar is ook Silver Streams... Ook mooi en rustige plek...
Didima resort is baie basic..... Bitter basic.... Mooi om te gaan stap....
Dink daars nog n oord in die midlands rond? Kan nou nie naam kry nie maar ook baie oulik
Ek het 'n draad oor Hlalanathi en jy kan fotos van plek daar ook kry van Desember 2017...
great resort but road noise from across the river can be anoying as it is constant
Onbillike vraag omdat elkeen sy eie bekoring het. Dit hang ook af van watse aktiwiteite julle hou. Hlalanathi sal my voorkeur wees.
Brommer is Didima camp site operating, i heard it was in disrepair and closed down?
Both times we drove by there were campers, not much though.. But wouldnt camp there either at this stage.. looks dodgy
Enige voorkeur staanplekke wat jul sal aanbeveel by Hlalanathi?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het die kamp by Mountain Splendour in Desember geniet. Was net te kort. Sal verseker weer gaan en dan langer kuier.
Ek hou dop vir antwoorde op voorkeur staanplekke by Hlalanathi
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Geert, ons het eergister Å„ draai by Hlalanati gemaak. Die hele plek is perfek in stand gehou en die resturant het heerlike kos en is oop. Dit is ook naby aan die hoof pad vir gerieflike toegang, on route. Vir Å„ nag of twee is dit Å„ gooie opsie. Vir ons is daar niks om te doen nie en die pad geraas en uitsig is maar teleurstellend ivm Mahai. Ons ken nie Mountain Splendor nie.
Paul
Ons het op pad aff by Mountain View net buite Harrismit oornag en om groceries te koop. Dit was R250 vir die nag met Å„ pragtige uitsig en met Å„ groot verskeidenheid van eet plekke binne loop afstand. Die ablusie was ook skoon en netjies en net met Å„ sleutel toeganklik. Die N1 pad geraas was daar maar nie te steurend nie. As jy net Å„ stop over soek is dit perfek.
Paul
Dankie Paul. Ons wil net vir die naweek oorstaan. Ons wil egter net rustig in n kamp verkeer, andersins stem ek saam met Mahai wat goeie keuse is met natuur en stap roetes. Ons oorweeg ook Drakensville wat ons vorige keer geniet het, maar het gedink om n ander oord in die omgewing te probeer. Ander opsie is om verblyf by see te verleng tot naweek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Reg so Geert. Maar soos ek genoem het, vir Å„ overnight is Mountain View perfek. Dit is langs die N1 aan die noorde kant van Harrismith by die Engen garage en Å„ verskeidenheid an eet plekke en ATM’s. Die uitsig op die berge is mooi.
Veilig reis!
Paul
Mountain Slender is great, best ablutions yet.
We have twice camped in the front row facing the mountains,,,,,, Great view, but can get very hot, next time we will camp somewhere in the forest.
Go in safety
Ons het die naweek op staanpkek 2 gestaan.....dit was die uitsig
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het die naweek op staanpkek 2 gestaan.....dit was die uitsig vanaf ons staanplek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het die naweek op staanpkek 2 by Hlalanathi gestaan.....dit was die uitsig vanaf ons staanplek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Tans by Hlalanathi...brrrr
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
