Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23227 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 452 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Manyane or Bakgatla?
Neither - (some people like them).
not a Doctor nor a GP
We are of the "some people" and prefer Manyane. Because of the drought there is not much grass, prepare yourself for sand at the stands. The animal watching make up for it.
Wida welcome on the forum.
I have not been to Bakgatla. Although there is no grass at Manyane you should enjoy the stay. The ablutions were repaired an a hot shower is sure. I camped their last month (ablution c) and enjoyed it.
As mentioned by Dick, Manyane is more level than Bakgatla. I have camped at both, and would definitely advise Manyane. Mainly because of the recent upgrades to the facilities there, Bakgatla stil needs to be done as far as I know.
-James Baldwin-

We have been to both many many times and enjoyed it. Manyane has new ablutions but is outside the park. Bakgatla is still the same but inside the park. Pilanesberg National Park never disapoints.
Paul
Do you have any favourite stand number at Manyane which you can recommend?
You cannot book a specific stand. Its a first come principal. There are however stand numbers. It depends on you. I prefer the stands facing the bush (stands 87 to about 92). Its darker at night and other campers dont walk through my stand to the ablutions. Other stand are closer to the shop(if you intend to visit it often). Some stand in the outer ring have permanent tents between the caravan sites and the bush. I suggest you ride through the park and look at the options you prefer before occupying the first available site.

Hello Kampers,
As 'n 1e keer wat ek Manyane besoek kan ek net se ek so verbaas dat dit nou een van my gunsteling kampe sal wees veral as mens bv 2 of meer staanplekke langs mekaar wil bespreek.
Ablusiegeriewe is volgens my puik maar ek het nie na die ander gaan kyk behalwe die een wat ons gebruik het wat A was en die beste wat ek al ooit tee gekom het.
Hier is geen gras op enige plek nie maar baie gelyk en oooo die grootste staanplekke wat ek nog ooit gesien het.
Bespreking was foutloos. Ons het op 18 gestaan wat sowat 3 staanplekke weg was v d swembad(koue water), ontvangs en restaurant.
Hier is so paar fotos van staanplekke. Daar kan gesien word op ons staanplek kom nog 2 voertuie langs die Ranger staan en agter die Ranger was ons 3.5mX2.5m Gazebo.
Al is Manyane verder as ander parke vanaf Pretia sal ek die ekstra afstand ry.
Die wildreservaat se toegang is ook baie billik. R20 per voertuig, R20 per pensioenaris en R65 vir ander volwassenes.
Weens swak sein vir data plaas ek later die fotos.
Groete.


Hoewel ons op grond (nie gras nie) gestaan het, was daar genoeg skadu selfs al was die bome nog nie in vol blaar vir die somer nie. Daar is baie bome in die tent- en karavaan kampterreine en meeste staanplekke het skadu. Staanplekke kan nie vooraf bespreek word nie. Na inboek by Ontvangs, ry jy in en kies self waar jy wil staan.
Die een dag het ons na Bakgatla gery om te kyk hoe die kampterrein daar lyk. Dit is heel ok en het 'n pragtige bergagtige omgewing met baie bome in die kampterrein, maar die Manyane kamp is vir ons beter, ook die sentrale geriewe, en dit sal voortaan ons keuse wees om daar te kamp.
Die toegangsgelde vir die Pilanesberg Natuur Reservaat word eenmalig betaal. Maw as jou bespreking vir 3 nagte/4 dae is soos in ons geval, het ons op die eerste dag R65 elk per volwassene en R20 vir die voertuig (R150 in totaal vir twee volwassenes) betaal en daarna kon ons soveel keer as wat ons wou in die park ingaan sonder om weer 'n betaling te maak.
Hoewel Manyane as 'n "buite die park" kampterrein beskou word, was dit wel binne toegang-beheerde ingange en het ons geensins gevoel asof ons in 'n kamp buite die Pilanesberg Natuur Reservaat was nie. Dit het heel binne die park gelyk en gevoel.
Die ry afstand (ons het 'n Xplorer Xcell met 'n Toyota Hilux Double Cab 4.0 gesleep) vanaf ons huis in Pretoria Oos tot by Manyane was 2 uur en 15 minute en die paaie almal teerpaaie en baie goed tot daar.
Die winkeltjies binne in Manyane en die Pilanesberg Park se voorraad is baie beperk, dus is dit goed om nie iets te vergeet nie, bv 'n klein handdoekie (vir hare was) wat ons vergeet het en nie daar kon vind nie. Waslappe wel, handdoeke in enige grootte nie.
Gaan kamp gerus by Manyane (en Bakgatla), dit is beslis die moeite werd. Pilanesberg is 'n belewenis: ons het in 3 dae leeus, olifante, renosters, buffels en 'n jagluiperd met haar kleintjies gesien wat 'n rooibok gevang het (so 50 meter van ons af). Die luiperds het ons gesien, maar ons het hulle nog nie gesien nie en sal beslis weer moet gaan. Baie bokke (ook springbokke) gesien, pragtige en besondere voëls en ander interessante diere soos jakkalsies, ook een met haar kleintjies by hul ondergrondse huisie.
Ek sal 'n paar foto's van ons kampplek probeer laai, is nog nie gekonfyt hiermee nie. Die foto van ons karavaan het ablusie C in die agtergrond. Dit het nou eers begin reën daar, so dit sal waarskynlik minder droog wees later in die seisoen.




Wica, is bly julle het dit geniet. Is ook een van ons gunstellinge.

2 vierman tente links en nog plek aan die regterkant.

Hierdie foto is soos my beskrywing gister. Nog plek vir 2 voertuie langs die Ranger.



Hier is die fotos van die nuwe ablusieblok A. Die mans badkamers het 2 ovaal baddens met wasbakke, 3 toilette en 4 storte met buite houtdeur en ook 'n deur by die stort self. Die ouers ablusies het net gordyne. Daar is ook tussen die dames en mans ablusies 6 diep opwasbakke en 6 gewone opwasbakke in 'n ovaal aan die rugkant van die 2 groepe ablusies.










