Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23215 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6787 |
| BrianB | 6017 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 927 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| Grompie | 438 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 501
Total Replies: 290 450
Total Views: 90 061 438
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 793
views: 18 452 989
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Manyane Caravan Park
North West, Rustenburg
Type of Resort:
Family with children: 8
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 5
Manyane - Pilannesberg
replies: 5
views: 7964
Wanda
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 01 Oct, 2007
My ouers het vanaf laasweek Maandag tot Sondag by Manyane kamp in Pilannesberg gekampeer. (Ons het Vrydag by hulle aangesluit). As hulle gedurende hierdie tydperk 2 ure krag per dag gehad het was dit baie. Hulle het verlede jaar dieselfde probleem gehad dat daar elke dag vir 'n paar uur kragonderbrekings was. Daar is toe vir hulle gesê dat generators aangeskaf is, en dat die probleem opgelos sal word. Hulle is met hierdie bespreking nie voor die tyd in kennis gestel dat daar 'n kragprobleem is nie, dus het hulle geen gastoerusting saamgeneem nie, en het dit baie ongerief veroorsaak. Daar was ook met tye nie warm water vir bad/stort of skottelgoedwas nie. Ons voel dat hulle 'n bedrag van ons geld moet terug gee aangesien ons vir 'n kampeerplek met 'n kragpunt betaal, maar het nooit krag gehad nie, dus ook nie koue koeldrank, ys ens. nie. Die karavaan se battery hou ook nie die hele dag sonder om te laai nie, en was daar ook nie ligte in die aand nie. Die oord trek slegs hul skouers op en sê daar is niks wat hulle daaraan kan doen nie. Wees asb. gewaarsku! Jy gaan nie krag hê as jy daar gaan kamp nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr, 2007
Ja dit is teleurstellend, ek het ook al daar gekamp en het dit aangenaam gevind, maar as so iets met n mens gebeur weet ek nie so mooi nie. Die vraag is plaas ons die probleem by die oord of Eskom? Soos dit nou aangaan met krag sal ons almal eendag ons eie krag opwekkers moet kry.Ek glo ook die oorde en besighede moet meer druk plaas op Eskom want hulle kry n swak naam en verloor besigheid as die krag afgaan, moet meskien n "penalty clause" by ons rekenings inbou as die krag vir langer as n sekere tyd af is begin hulle ons betaal. Kan dan meer begin kamp want ek glo dit sal soos n tweede inkomste wees.
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul, 2003
In die nuwe Suid-Afrika is woonwaparke beslis nie 'n prioriteit nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 142
Joined: 10 Oct, 2007
In die winter was daar fout in die dames ablusie blok waar ons gekamp het. Ons het die defektiewe storte 4 keer gerapporteer voordat dit reggemaak is. Die 4 keer se rapporteer was 4 naweke na mekaar in die winter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dave
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 18 Apr, 2007
In Manyane’s deffense, was it Manyane’s fault or was it the new SA law that Eskom has implemented, if it can’t be fixed, bypass it.
I've been to Manyane twice now, and on both visits I've had no bad experiences.
Another thing, would it not be a wise idea for holiday resorts, as with home owners to find and implement other ways of power, or at least some form of back up, like gas for cooking and hot water (which many resorts already have in place for heating water) and generators for lighting ect. The way I see it, and I hope it doesn’t, but it’s only going to get worse, and I can just imagine been on a holiday where you have planned on electricity, your only kitted out for that and you’ve travelled over 500 km, only to find that you don’t have power.
D.MAC
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr, 2007
ek hou baie van die service level agreement soos voorgestel deur diederik. aangiesien toerisme nou ons enigste hoof uitvoer produk is, kan n mens dit nie op n meer formele forum benader nie? prof?
groete
henk
dalk kan eskom generators bemark teen n diskonto prys?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




