Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23226 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18555 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3904 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Mabalingwe
Goeie More
Wie van julle het al by Mabalingwe gekamp? Hoe lyk dit daar? Was dit lekker ens. Meer inligting sal waardeer word asb. Ek is bly ek het die forum ontdek, want baie keer wil mens gaan kamp en jy weet nie of dit `n lekker plek is of nie. Ons het 2 kinders van 11 en 8 jaar oud, so daar moet altyd iets te doen wees vir die kinders. Verkieslik tennisbane! Baie dankie vir al julle hulp
Welcome Ilze, don't forget that info you can offer other campers is also welcome. Keep writing.
Regards,
Duncan
ps Not been there for 10 years but someone will offer advise.
Ons het in Des 2004 daar gekamp met n toer en dit was baie lekker gewees
Groete
Nico & Claudet Prinsloo
Time fly’s, I checked now when last were we there and it is shocking it was in Jan. 2004. But then I reminder myself to what our motto was when we bought the Regal in 2000.
We will only return to the same caravan park once we have visited 80% of the sites around us.
Waar is Mabalingwe ? nog nie van hom gehoor nie , ons hier op die plaas is maar agter.
Hi Ilse. Groot welkom hier op die forum. Nuwe bloed is altyd goed en ons sien uit na jou deelname aan die besprekings van die toekoms.
Mabalingwe se hoof besigheid is die Chalets en meeste van hulle word besit deur privaat eienaars. Daar is ook van hulle wat dit deel gemaak het van die Holiday Club en RCI. Die karavaan park is so sylinkse ding op die kant en is 'n redelike ent van die Lodge self af teen die pad tussen Warmbad en Thabazimbi. Dus as jy 'n ligte slaper is kan die verkeer jou pla in die nag.
Die staanplekke het paving maar die res is grond. Daar is wel enkeles wat gras om het. Die Karavaanpark het sy eie swembad nie baie groot nie die het darem redelik hoeveelheid gras om en 'n klein winkeltjie. Verder is daar klim rame vir die kleintjies en dis dit wat ek kan onthou.
Ons het lekker daar gekamp maar mens kry die indruk dat "Ons wat in Chalets bly is hier en julle kampers is daar onder".
By die Lodge is 'n lieflike eetplek met nog n swembad. Dis nou bo teen die kop met 'n pragtige uitsig oor die dam. Mabalingwe is nie fantasties nie, maar ek kan nie slegpraat van hulle nie.
Hi Ilze
I'll replying in English if you dont mind?
Leon pretty much summed it up: Mabalingwe has good and bad aspects :
Good : - paved well demarcated sites, - 3 ablutions that are clean and very well appointed. Hot and Cold pool right in the middle of the caravan park, and a fairly well stocked little shop. - ( my favourite ) - The ability to book specific sites ( ask the booking clerk for the park layout ). - The ability to do game drives in your own vehicle during the day.
Bad : - The proximity to the main road. The distance to the Main centre with the shops and restaurants - and tennis courts ( have to drive - much too far to walk )
@ Willem
GPS S24 50.977 E28 02.551
It's on the R516 about 25Km from Bela Bela
Baie dankie vir julle elkeen se "reply" Ek waardeer dit baie. Ek sukkel net met die emails met Mabalingwe. Hulle nie baie lus om te reply op my mails nie, so ek weet nie of ek meer daar wil gaan kamp nie, want hulle diens nie baie goed nie.
Watter plek beveel julle nog aan, wat tennisbane het asb.




