Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23246 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3937 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1469 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 614 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 466 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Lovers Rock September 2014 Rally
Ons het bietjie 'n draai by Lovers Rock gedoen. Susan en Brian ontmoet en heerlik gekuier saam met hulle en koffie gedrink Daar is nog baie werk om te doen maar die ablusies is nou wel aan die ou kant maar skoon en netjies. Die staanplekke is redelik gelyk met kragpunte en water. Ons dit is nou ek en my ander helfte beplan om die naweek van 15 Augustus daar te gaan kamp.Wie gaan saam?
Wat is nou die amptelike tariewe lyk my R80 per persoon ?
Klink baie belik














Baie netjies, mens kan gerus die plek nou ondersteun, dankie vir die fotos Jan en Hessie.
Hi Hessie.
Lovers Rock het ons al gesien - Te veel slegte ervarings - het soms gebruik as weg breek na werk Saterdag en Sondag weer huis toe - net omdat dit 60km van my huis af - daar moet nog baie water deur daardie stroompie loop voor ons van mening verander - een naweek sal dit nie doen nie - VIESLIKE ablusies - nuwe besems .....
Reel maar 'n rally - as julle 'n ordentlike groep kan kry, sal ons dalk oorweeg om saam te kuier - dan gaan dit nie oor die "plek" nie, maar die "mense"!
not a Doctor nor a GP
Hoe lyk die sekuriteit daar. Die ablussies lyk nou goed maar ek wil nie hê my goed moet in die naag weggedra word nie.
Ek aanvaar dit was twee jaar gelede - maar "once bitten ......". Al wat ons sal terug lok, is as daar 'n ander rede het om soentoe te gaan. Ons ry liewer 'n bietjie verder vir 'n ander plek wat beter was of selfs 'n nuwe plek.
Soos voorheen op 'n ander draad gestel, dis jammer ons het 'n gly in die plek - dis 'n ideale afstand (en die pad is nie te sleg nie) wat ons in staat kan stel om na Hester op 'n Saterdag gewerk het nog voor middag ete daar te wees - naby genoeg om selfs een aand te regverdig.
Reel maar 'n rally wat ons soentoe kan lok, dan kom ons dalk..
not a Doctor nor a GP
Die wag by die hek, is dit nog steeds daai alwetende mislukke omie?
The security has been beefed up, we have extra guards on duty when we have guests. Busy getting quotes for electrified fence and motion sensors around the perameter. Die alwetende mislukke Omie bestaan nie meer nie, LOL.
Hi Hester
Baie dankie waardeer dit baie . Ja goeie komplimente en n paar nie so goed maar ons weet dit gaan n rukkie vat om almal se guns weer terug te wen om die oord te kom besoek . Maar ons wil die oord terug kry waar dit was en dis n groot challenge , maar ek weet ons gaan dit doen met mense soos julle wat in ons glo en help.
Op jou vrae Hester die oord is redelik veilig wanneer ons baie kampers het kry ons exstra sukeriteits wagte wat die oord patroleer deur die nag. Ons is ook in die proses om die hele oord te omhein en elektrifiseer,.
Oor die swartes dis net n tydelike reeling , daai, huisies word ook eersdaag gerenovate , ons is besig om die swart kwartiere vir die werkers reg te maak en uit die oog uit
Hoop ek het al jou vrae beantwoord
Lekker daggie verder en praat weer
Groete
Susan Rex
Het ook nie goeie stories gehoor nie, maar soos julle se, kom ons gaan kyk.
Kry n datum en sien of daar n klomp is wat kans sien.
Ek is in.

Hessie dankie vir die info. Ek en Janet sal naader aan die tyd(15 Aug) eers vir julle kan laat weet of ons daar kan wees. Moet eers kyk na hoe ek werk noudat die myn weer begin werk.
-James Baldwin-

Hessie ons sal ook probeer om daar te wees, maar kan nog nie met sekerheid se nie.
Who is going to camp with Hessie?
Not much interest viewed here - only two half shots.
I am still looking for that carrot to lure me back - due to lack of response, looks like I will have to make other plans for August.
BrianS, Rustenburg Kloof and Silwervis had reputations and due to rallies I changed my mind, favourably and would never have gone back, had it not been for the rallies there. With all the bad vibes, you could possibly do the same - invite some clubs at a special tarrif, based on the number of attendees. More at a low tarrif is better than less at a higher tarrif and from the comments here can only do you good - you seem to have more to gain than you have to lose.
not a Doctor nor a GP
Lyk my daar is nie baie belangstelling ek het geen probleem om saam te gaan nie pas maklik aan reel die naweek ons is in al is dit op n ander plek
Hi Guys - I've got some dates I'm toying with for a CaravanParks.com Members Rally at Lovers Rock.
I will contact Lovers Rock, get costs & details early next week.
Hang in there.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!

Dit is reg so Chameleon ons kan dalk later kyk na 'n ander oord. Kom ons wag dan net en sien wat Willie vir ons reel. Ons kamp in elk geval tot 2 keer per maand want ons raak maar moeg vir die huis dan moet ons die velde opsoek hahaha




