Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23116 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5991 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Kry biekie houding en lag saam
Hoe hou julle manne met die druk vinne van die een.
Awesome.

Ek sien niks fout met die foto nie.
Gebruik my neef s'n ook so.
Syne het egter 'n sleephaak waar jou voete op kan rus. Baie gemaklik veral vir piekniekete langs die pad.
Dis so belangrik om fiks te bly.
My ouma het op 70 begin stap. So 5 km per dag.
Wel sys nou 97 en niemand het n idee waar sy nou is nie.
Ek respek maar elke ou se mods, al stem ek nie altyd saam nie
Sooo, dis waarvoor daai vlerk is, tea time.
wonder of dit Oos rand is![]()
My vrou sal haar moet begin gedra

Smit ! Is dit waar dat jy gisteraand by n kantoor patytjie onbehoorlik op getree het. en n kruiwa in die kantoor rond gestoot het.
Ja meneet, u behoort te onthou daarvan, u was in die kruiwa.
Darm is dit nie my kar of Girl nie.
Oom JEEP,
My harkie is vanoggend baaaaie seer:
Smit ! Is dit waar dat jy gisteraand by n kantoor patytjie onbehoorlik op getree het. en n kruiwa in die kantoor rond gestoot het.
Julle spul het ge-belowe - "what happens at the party -stay at the party."
Wat gaan die kinners sê???
Ek is nog bowenal 'n Kjerk mens.
Oom JEEP,
My harkie is vanoggend baaaaie seer:
Smit ! Is dit waar dat jy gisteraand by n kantoor patytjie onbehoorlik op getree het. en n kruiwa in die kantoor rond gestoot het.
Julle spul het ge-belowe - "what happens at the party -stay at the party."
Wat gaan die kinners sê???
Ek is nog bowenal 'n Kjerk mens.
Sorry Andre. Was seker n ander smit. Glo nie hys familie nie.. hulle is nie kampers nie, anders sou hy nie met n kruiwa rond gejol het nie
😎😂
Nee dan is die saak maar reg Oom JEEP,
Julle moet ook net onthou, mens kry SMITTE en SMITH's en SMIEET's- daai tweedes is die wat die Transvalers roep SMIFF, en die derdes is hoe die nie Afrikaans sprekendes beide ons groepe roep.
Julle moet oplet innie klas asseblief
Maar jy is die SMIT sonder die "H"
Dit staan mos vir " apartheids-owerspel"
Dis die ouens wat in die kaap agter gebly het tydens die groot trek. 🤔😜ðŸ˜
Gee my broek - ek waai nou.
Hierrie party raak nou rof![]()
André
Moet ek die kruiwa aangee?



.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
.



