Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23113 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Koro Koro word verkoop
Nou die hartseer- die oord word op 4Oktober 2014 op veiling te koop aangebied! Ons grootste hoop is dat dit weer as lopende saak deur iemand gekoop word met dieselfde passie as die huidige eienaars en dat die oord sal bly voortbestaan.Hierdie is een van die beter en lekkerste "stillerige" oorde wat ek van weet en dit sal hartseer wees as dit nie op die een of ander manier kan voortbestaan nie.
Groetnis
Jammer om dit te hoor hoop dit draai positief .Ons was n paar jaar terug daar toe is die plek lelik beroof gedog daar sal ninks gebeur nie omdat dit te ver is van die hoofpad is dink dit was omrede jy self die ligte moet aanskakel en die plek was donker.
Jammer om dit te hoer.
Ek hoop dit bly n lekker plek
Hoop net daai groot marula boom sal behoue bly. En dan die oord hoop ek kry weer lewe dat meer mense daar kamp.
Always sad to hear when this happens.
Dis n jammerte,
wat sal die verwagte prys wees?
Hoe groot is die grond?
Dalk nie slegte idee nie, as paar mense saam koop.
Leon oor die maroela boom dit is n bekermde boom jy mag hom glad nie verwyder nie hulle laat om die boom bou ek het so n trap af getrap met n maroela boom was amper toe gessluit
This is tragic - 'a beautiful park which the forum have used for a rally.
What is strange is that it still gets great feedback as per Lein, yet is going on auction. (Generally when going on auction, virtually all maintenance goes for a loop).
not a Doctor nor a GP
Dit is jammer om dit te hoor, laas het ek verneem hulle trek swaar maar het gehoop hulle sal die wa deur die drif kon trek.
Francoise en Adele het hulle self uitgeleef in dié plek.
Sterkte julle twee.
Groetnis
Die boom
Thanks Robbie
Het daaraan gedink, sal graag wil weet hoe groot is die grond.
Hoe ver is die plek uit Pretoria.
Chuck
24° 53.457'S, 28° 7.166'E
138km van my huis in Daspoort
Dankie, het bietjie gaan rond kyk op die net, se nie hoe groot die plek is en watse wild daar is nie.
Sal navraag doen.
Groetnis



