Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Klerehangers wat afhaak.
Tommie Scheepers's photo.
She is beautiful because you love her.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja, dit werk. Ons druk 'n stuk spons, wat die spasie bokant die reling vul, ook in, net om dit nog meer sekuur te hou. Aardig as jy by die kamp aankom en al jou klere lê in 'n bondel onder in die kas.![]()
Dis nie soveel die hop wat die habgers laat af val nie, maar die swaai. Buig die hakie sodat die punt laer af is, selfs smaler bo, dan val hulle ook nie so maklik af nie.
Alternatief - bou 'n rak net bokant die pyp sodat jy die hanger skuins/dwars moet draai om oor te hak - al is dit klein, kom daardie rak handig te pas (al is dit net vir dokumente/tydskrifte.
not a Doctor nor a GP
Goeie idee.
Goeie idee!🖒
Westpak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Inhaak van agter werk steeds puik al die jare.
Hier het Westpak sommer 'n antwoord vir ons. Nie meer nodig vir boer maak 'n plan nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die "agterstevoor" haak manier soos Tommie dit beskryf en op die foto, werk nog al die jare.
Ons gebruik staal hangers wat minder spasie neem as die plastiekhangers. Jy kry meer klere gehang.
Het die hangers verlede jaar by Woolworths gekoop. Dit het 'n rubberlagie oor.
Op fb gesien....met rekkies

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis 'n antwoord Geert. Verseker! ! ! !
Maar die romp slomp om elke rekkie op en af te haak as jy iets uit haal of terug plaas net voor 'n trippie dink ek is 'n pyn.
Die hang gedeeltes in die Maia is baie groot en tenspyte van dit bly die klere op die hang rak as ons dit net van agter na voor in haak. So dis maar 'n gewoonte wat aangeleer moet word dan is die afval probleem van die hang klere opgelos.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sny pool noodle in helfte oop en sit bo oor hamgers in kas met klerr op



