Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23046 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18463 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6714 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3762 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2188 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1525 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1438 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 576 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 480 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Grompie | 335 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 167 |
| mplester | 159 |
Karridene staanplekke
Het iemand al op staanplek 58 gestaan...geel gemerk op kaart? Hoe is hy beskerm teen wind...veral dit wat van suide af kom?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Staanplekke 54 & 55 is onder ‘n groot boom.
Staanplek 58, dink ek, het ook ‘n groot boom en as ek reg onthou, direk langs ‘n kragopwekker, maak asb seker of ek reg is. Ons het twee keer daar gekamp en die kragopwekker was nie een keer aangeskakel nie, géén kragonderbrekings gehad nie. Ons was beide kere in Sept / Okt daar en dit het party keer gevoel of die wind van al die kante af waai!
Ons het laas op 25 gestaan....dis direk by die ingang....die wind het ons behoorlik daar getoets. Die ergste was as hy daar van die hotel se kant af kom...dan was ek die eerste wat hom gevoel het. Ek het van daai wind breakers opgesit, maar die wind het daai pale gebreek. Het gehoop 58 is miskien beter. Of mens moet probeer agter n ablusie blok staan, maar soos jy sê wind kan van enige kant kom.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons het in 2003 ook 'n Gazebo daar verloor.. Storm deurgekom maar die res van tyd was alles gemaklik en aanvaarbaar.. Maar ek wat liewer eerste die wind as die ou voor my en sy pale kom oor die dak en land dalk op my kar en karavaan....... ??
Ons bure het n tent saam met hulle karavaan gehad wat se pale ook geknak get van die wind,,,maar nerens heen gewaai nie....toue was goed vas.
n Ander paartjie het so n canvas extention {Pale} tent gehad. Hy het daai tent net vasgemaak met daai simpel tentpenne wat jy soms saam met sekere tente kry. Hulle was in Durban vir die dag toe daar n hewige wind opsteek. Die wind lig daai extention met pale en soos hy neerval buig die pale. Mens sien net kombuisware en glase trek van daai opvou kombuiskassie wat onder dit was. Ons en ander kampeerders het toe maar net die tent heeltemaal uitmekaar gehaal en op n hopie op die site gesit. Die middag toe kom pla die ape ook nog....hulle het seker gedink die kos is vir hulle uitgesit. Toe die paartjie terugkom het dit intussen begin reen....so dit was nie n baie aangename terugkoms vir hulle gewees nie....shame, mens wens so iets niemand toe nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wind kom by enige kampplek voor. Ek het verlede week gesien hoe word a gazebo by Drakensville opgefrommel deur die wind, mense was nie by hulle karavaan nie en ons was te laat om die seiltjie van die aluminium struktuur af te haal.
Dit is so, sekere plekke is maar net meer "geseënd" met wind en sterk wind as ander.......
Vir my is die kus en wind ‘n sinoniem...
Vir my is die kus en wind ‘n sinoniem...
Ons kamp ten minste elke twee maande by verskillende kus oorde (veral by Karridene staanplek No11/12 wat heeltemal oop is ) en het nog nooit my stormnet/toue gebruik nie.
My stormnet/toue gebruik ek elke Kersfees by Drakensville want daar het die wind ons meer geroer as ooit by die kus.
