Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23046 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18463 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6714 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3762 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2188 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1525 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1438 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 576 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 480 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Grompie | 335 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 167 |
| mplester | 159 |
Karridene Oord
Ek wil net graag hoor wat die kommentaar oor Karridene is. Ons beplan om volgende week soontoe te gaan
Wel behalwe vir die min bome en dat jy oor die treinspoor via 'n brug moet stap strand toe is dit heel netjies daar. Die staanplekke is in so sirkel uitgele en almal kan mekaar sien. Dan is daar 'n minuut se stap dan is mens by 'n mooie Protea Hotel wat op dieselfde perseel is en ook die chalets. Die chalets is tussen die kampplek en die hotel. Goeie sekuriteit en ook 'n speelpark reg langs die hotel met swembad ens.
Ek het nog nooit daar gekamp nie maar het gereeld in die hotel tuisgegaan as ek op veld besoeke was in die Durban omgewing en ek het altyd verkies om buite die stad tuis te gaan en te ry waar ek moet gaan werk.
Dis dan ook baie naby aan die Natalie oord v d ATKV wat baie mense hoog aanslaan.

Karridene is seker die goedkoopste park aan die Natalse kus en die geriewe is baie goed. Ons kamp gereeld daar en alle staanplekke is gras. Soos genoem nie baie bome nie maar ons het dit nog altyd daar geniet.
Karridene Fotos.
Verskoning. Wou die album van Karridene oplaai maar is dom vandag.
Jan dis altyd lekker om van iemand wat naby bly wat kan kies en keur waar daar gekamp word so 'n goeie verwysing te kry. Sal tog daar gaan kamp op 'n kol.

Dankie Jan. Ons het bespreek en staanplek 56 gekry
Groete
Staanplekke 54&55 is onder 'n groot boom en reg oorkant 'n ablusiebloek.
Geniet dit daar.
Stephan...is jy nou daar? Hoe lyk staanplek 25?
Ek ry eers more. Sal laat weet
Dankie....waardeer. Miskien as jy foto kan post sal gaaf wees. Veilig ry en geniet dit!
Geen bome en eerste plek by die ingang
Dankie...waardeer! Lyk na relatiewe groot staanplek?
Van die kus se kant af baie goed maar dit het gelol van die binneland se kant af. Pak maar die storm straps!
So kom ons week ook dan môre tot 'n einde maar die park sal ons beslis weer sien.
Dankie Stephan...veilig terug sleep
