Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23139 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18521 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6750 |
| BrianB | 6000 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3832 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1828 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 922 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 594 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 433 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 391 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Kampeer raak duur
My bakkie gee omtrent 7km per liter as ek sleep. Met huidige diesel prys teen R36 n liter kos dit my aan diesel alleen meer as R5 per kilometer. Ons het gedink om Weegerus se kant toe te gaan einde die maand, maar reiskostes is omtrent R1500. Dit raak rof. Dan nog kampeer kostes wat deesdae ook nie meer goedkoop is nie, word dit n voorreg om te kan wegbreek
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja Geert, stem beslis saam met jou ... brandstofkoste gaan kampeer erg knou. Ons (hier in die Vrystaat) is darem bevoorreg om heerlike kampeerterreine binne bereik te kan hê. So het ons ook 'n voorgenome Desemberkamp in die Noorde eerder nader verskuif aan ons dorpie .... Eastco Parys, oor Desembermaand R550 per nag, en, die staanplekke is groot, skadunet en die ablusies pragtig. Uiters skoon kamp uitleg en nou ja, met 15 km van die huis af, wat meer verlang 'n mens?
My "lus" vir (weer) 'n uitgebreide toer Weskus en dan Kaap toe, moet maar by "lus" bly. Die afstand wat ek vroeër dae - 3 maal - gedoen het was hier by die 5500 km, en teen 12l/100 km is dit baie swaar op die sak!!
Ai tog .........
Ek merk op dat kostes vir 'n kampeer-staanplek in baie gevalle al oor die R500/nag trek. Selfs Kruger wildtuin se tariewe is styf, as mens nie in die 40% af periode gaan nie.
Ek dink Eastco se tarief oor Desember is BAIE billik. Gaan kyk maar wat kos 'n aand jou op plekke soos Dwarswegstrand byvoorbeeld.
Geert: Jy moet seker dan redelik vinnig sleep om daai 7km/l te verdien. Ek sleep so gemiddeld tussen 9 na 9.5km/l met my trokkie.
Ja die brandstof kostes raak nou regtig hoog. Ons is op die punt om die lank staan leefstyl te begin en met die brandstof prys gaan mens baie min rondskuif na verskeie oorde.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ja Geert, stem beslis saam met jou ... brandstofkoste gaan kampeer erg knou. Ons (hier in die Vrystaat) is darem bevoorreg om heerlike kampeerterreine binne bereik te kan hê. So het ons ook 'n voorgenome Desemberkamp in die Noorde eerder nader verskuif aan ons dorpie .... Eastco Parys, oor Desembermaand R550 per nag, en, die staanplekke is groot, skadunet en die ablusies pragtig. Uiters skoon kamp uitleg en nou ja, met 15 km van die huis af, wat meer verlang 'n mens?
My "lus" vir (weer) 'n uitgebreide toer Weskus en dan Kaap toe, moet maar by "lus" bly. Die afstand wat ek vroeër dae - 3 maal - gedoen het was hier by die 5500 km, en teen 12l/100 km is dit baie swaar op die sak!!
Ai tog .........
Ja Nico, ons het darem Dinokeng wat naby is....omtrent 60km vanaf ons huis. Brits het ook klompie lekker plekke, maar sommige anderkant Brits wat dan omtrent 100-120km weg is. Ons probeer gewoonlik om n naweek bietjie langer te maak deur n dag of 2 aan te heg wat dan meer moeite werd maak.
Gedink pryse gaan November daal weens stem bemarking, maar klink of dit ander rigting op gaan beweeg. Snaaks dat taxi bedryf nog nie staking gereel het om belastings op brandstof te verminder nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons kampeer by die see is op die oomblik uit. Ons het kontak by Ballito om teen goeie tarief te bly wat goekoper is as kampeer. Dan...die afsleep gaan ons omtrent R7000 aan brandstof kos....dis nie eers afskryf waarde en dienste(wat deesdae al 80c n kilometer uitwerk op dienste) ingewerk nie. Tolgelde is omtrent R700? ....fisiese uitgawe is omtrent R9000. Ons kopp vliegkaartjies vir my en vrou. As mens vroegtydig koop kan jy tans wegkom met R800 one way. Uber vanaf lughawe tot Ballito is gemiddeld R120. Ons het nie kar nodig by see nie....winkels is om ons. Totaal ongeveer R3400....R5600 goedkoper as afsleep. Prentjie sal anders lyk sou ons solo ry en nie sleep nie. Ander voordeel is....een bier op die vlug en jy is daar en kry n ekstra dag op strand en is nie moeg gery nie. As ons terug gaan bespreek ons gewoonlik n aandvlug wat jou nog n ekstra dag op die strand gee....2 dae ekstra. Ongelukkig kan ek eenheid net buite seisoen gebruik. Al het ek nie voordeel gehad nie, sou dit steeds goedkoper uitwerk om te vlieg as afsleep en kampeer. Ek mis die kampeer daar, maar die besparing is groot genoeg om besluit te maak
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



