Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6707 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3738 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2185 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 571 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 326 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
KNP Vloed
Ons het bespreek om vanaf middel Maart 7 aande by Onder Sabie en dan 7 aande by Satara te kamp. Voorheen, kort na vloedwater, was die grondpaaie rondom Onder Sabie en die teerpad na Skukuza geslui. Gevolglik was ons baie beperk waar ons kon ry. Ek raai dit sal na hierdie kwaai vloede weer so wees. Ek oorweeg om so drie aande by Onder Sabie te knip en drie aande langer by Satara te spandeer. Wat dink julle?
Satara has been evacuated and closed, one wonders if after the floods have settled if there is any damage how soon would it be operational again? Doubt if San Parks would be able to tell you that atm.
".......SANParks confirms that a new development has arisen at Satara Rest Camp, where staff living quarters are currently under water. As a precautionary and safety measure, affected staff have been successfully evacuated. No injuries have been reported. Satara Rest Camp will be closed as water supply and electricity is disrupted."
Road repairs in the area won‘t happen overnight either, especially where bridges have been washed away or structurally damaged.
My voorstel is, vergeet heeltemal van Onder Sabie. Vind uit of julle nie in Berg&Dal plek kan kry nie.
Die vorige brug skade tussen OS en Skukuza is nog nie eers volledig herstel nie. Ek vermoed daar gaan minder skade wees aan die teerpad van B&D af na Skukuza. Hoeveel skade aan bruê rondom skukuza gaan bepaal of jy enigsins tot by Satara sal kan sleep.
NS: Indien die H10 ongeskonde is, kan dit opsie wees om van OS na Tsokwane en vêrder te reis.
Ek begin die gevoel kry dat ons die hele vakansie gaan kanselleer
Wag eers dat water sak en skade bekend gemaak word. Ek dink Satara is goeie opsie. Ek dink Paul is van plan om nou binnekort soontoe te gaan. Ek weet nie van skade by Satara omgewing soos noord nou ervaar nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ek sien nou video van water deur personeel se huise....moes baie reen want daar is nie rivier naby nie?
Skerm grepe uit video
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek oorweeg nou Maroela en Satara - maar sal eers wag
Het gister die April/Mei vakansie in geheel gekanselleer. Die hele vyf weke aangeskyf na Einde Julie en binne een dag AL die besprekings suksesvol bespeek.
Nee wat, ek hou my bespreking vir Mei maand, in Skukuza, Satara en Tsendze. Ek is seker dat hoofroetes redelik begaanbaar gaan wees, en dat genoemde kampe in werking sal wees.
Nee wat, ek hou my bespreking vir Mei maand, in Skukuza, Satara en Tsendze. Ek is seker dat hoofroetes redelik begaanbaar gaan wees, en dat genoemde kampe in werking sal wees.
Wat so verbasend is is dat ek so maklik my bespreking kon skuif. In die verlede moes jy maar vat wat jy kan kry.
Ons byt vas in B&D en kyk hoe dinge in Satara en Orpen/Skukuza as aansluiting verloop. Daar is memse in Satara wat vir ons terugvoer gee.
Die skade aan die Olifants en Letaba hoog water brue gaan maande vat.
B&D en Pretorius Kop en Skukuza en Satara lyk vir my na die enigste kort termyn opsies. Letaba kamp is oorstroom maar nie Shingwedzi nie. Jy kan van Punda hek tot by Punda Maria en Shingwedzi ry
Paul
Gaan Maart besprekings kanselleer maar hou bedprekings vir Augustus.
Beplan nou om Maart suid te ry - Mountain Zebra, Addo, Forever Plett en Karoo NP👍
Skermgrepe uit video van dam buite Satara op teerpad na Orpen
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het die nuus konferensie gekyk die naweek. Klink my die grootste skade is redelik meer noord. Ek glo dvan die grond paaie suid sal dalk n ruk gesluit wees. Maar mens sal darm seker op al die teer paaie rondom Satara en B&D kan rond beweeg.
Ek hou maar styf vas aan my Satara booking in April. Al sit ek net buite my karavaan om my vuutjie en bekyk die mooiste en kalmste deel van ons land. Dit gee my kalmte in my gemoed!
Weet iemand wat die bank beshonderhede vir die vloed skade is? Sal graag n paar rand wil insit. Ek hoop net die geld word wel mooi dop gehou en bestuur soos ons minister belowe het. Ek glo darm die man, anders as n hele klomp van die ander makkers waar geld net eenvoudig verdwyn...

Ek het nou gelees van iemand wat in Lower Sabie vasgevang is....hulle beweeg steeds tot Krokodilbrug en Nkhulu....hulle wag net dat water sak by Krokodilbrug, dan gaan hulle vertrek. Hulle praat van geen skade by Lower Sabie nie....water en krag, alles werk
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het nou gelees van iemand wat in Lower Sabie vasgevang is....hulle beweeg steeds tot Krokodilbrug en Nkhulu....hulle wag net dat water sak by Krokodilbrug, dan gaan hulle vertrek. Hulle praat van geen skade by Lower Sabie nie....water en krag, alles werk
Klink ook nie of Satara eintlik skade opgedoen het nie....blykbaar is kamp ontruim omdat daar nie krag en water toevoer was nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Die pad tussen B&D en Skukuza en na Phebene hek is vanogend gesluit.
Ja Satara het water en krag probleme. Bly gesluit.
Dag besoekers is nog verbied.
Ons bly maar in B&D en kyk.
Mozambique lyk ook nie nou n’ opsie nie?

I would not go to Mozz now unless it was extremely urgent.
The whole of Kruger is damaged. Tar roads and bridges washed away and camps flooded. And at the rate Sanparks fixes things it will take months or years to open up again. We will most probably have to go home.
Paul
Ek stem 100 % saam met Paul, hierdie skade gaan jare neem, teen die tempo wat hulle dit doen .En onthou dit is alles BEE .Kyk maar net daai 2 Brue tussen Laer Sabi en Skukuza ,seker al 7 jaar ,nogsteeds niks aangedoen ,hulle het daar n ompad gemaak ,maar n groot pad karavaan gaan nie deur daai slote en klippe .Die probleem is net hulle maak nie van die regte kontrakteurs gebruik ,wat die goed afhandel en klaarkry .Ek vermoed hulle kry die geld maar dit word nie vir die regte doel gebruik ,raak net weg .Ek sal nie n sent vir hulle gee dit is tegroot risiko .