Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23046 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18463 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6714 |
| BrianB | 5955 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3762 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2188 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1525 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1436 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 576 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 480 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Grompie | 333 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 167 |
| mplester | 159 |
Jurgens Penta
Hallo Almal hier
Ek gaan maar my Penta verkoop as ek terugkom van die See af 24 Sept... ek ry Saterdag oggend en sal maar weer 'n 'n 2010 plus Gypsey Regal koop want daai werk vir my... Sal nou maar sien hoe dit gaan by die See.
Ek het redelik upgrades gedoen soos nuwe ligte binne, 12 000 BTU aircon ingesit... Nuwe briek dromme en skoene met bearings, Die nose cone reggemaak en geverf net Raptor se alternatief... die fender flares dieselle... nuwe bande... Firestone CV 2020's en nuwe stickers... oor geseel en geen Houtvrot
Laat weet my as iemand sal belangstel in 'n 2004 Penta... my gat jeuk alweer dis maar die lewe... Ek plaas dit nie op classified want hy is nog nie in die mark nie.
As die koper en verkoper kan ooreenkom op 'n prys kan hy maar gaan

Hi Theo. Kyk volgens my is "n Penta een van DIE karavane wat mens kan koop. Ek kannie dink dat ek al enige ander karavaan gesien het wat 'n beter gesin karavaan is as 'n PENTA nie.
Wel jy het jou redes hoekom jy dit wil doen.
Ek het in 2011 my Penta verkoop omrede die kinders uit die huis uit is en hul eie ding begin doen het. En toe 'n Jurgens Clasique gekoop. Net ek en ma en die badkamer was die groot aantrekkings krag.
Voorheen het ons net op plekke gekamp waar die ablusiegeriewe regtig netjies was. Met die badkamer in die wa was dit nie meer 'n issue nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek stem met Leon volkome saam. Ek sou ń Gypsey Regal vir ń Penta veruil maar nie anders om nie. Maar Elke ou het sy redes.
Sterkte Theo. Ek is seeker hy sal maklik verkoop.
Paul
