Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23236 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3926 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 459 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 507
Total Replies: 290 555
Total Views: 89 871 709
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 794
views: 18 455 044
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
Type of Resort:
Family with children: 14
Party and youth: 1
Quiet and mature without children: 4
Is Mabalingwe veilig?
replies: 9
views: 5263
Alewyn
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 19 Jul, 2015
Ek wil die vakansie in Mabalingwe gaan kamp. Ek verstaan daar was in die verlede inbrake en diefstel uit die huisies en kampterrein. Hoe veilig is die situasie op die oomblik?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 54 years
So veilligheid soos eenige ander kamp waar is daar dan nie diefstal nie
Wees meer peraat en staan nie op plekke waar jy die eenigste is nie maak ook seker of daar wagte is
Wees meer peraat en staan nie op plekke waar jy die eenigste is nie maak ook seker of daar wagte is
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 18559
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 61 years
Het nog net een aand 'n jaar of wat terug daar gestaan. Moet niks waardevol buite hou nie. Kampplek is baie naby aan die warmbad thabazimbi pad.
Het al twee keer in die Chalets daar gekuier. Weereens moenie dat waardevolle goed rond lê nie. Verder het ons dit daar geniet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23236
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
As ek so na ratings kyk, is sekuriteit oor algemeen geen probleem nie....maar bêre maar waardevolle goed...mens kamp in SA
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23236
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Ek sien jy bly in Wes Kaap. As jy so ver gaan sleep...hoekom nie sommer KNP toe nie? ...net miskien n gedagte😁
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Ja die belhamels val ooral uit bere maar alles
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
captiva
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 25 Mar, 2014
Experience: 53 years
hulle is self in die kamp onder ons JA DIE GOEIE RAAD IS !!!! BERE DIE WAARDEVOLLE ITEM BUITE SIG
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
captiva
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 25 Mar, 2014
Experience: 53 years
hulle is self in die kamp onder ons JA DIE GOEIE RAAD IS !!!! BERE DIE WAARDEVOLLE ITEM BUITE SIG
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11252
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 46 years
Sal nie weet tot dit gebeur nie, wees maar versigtig en voorbereid.
Sterkte en geniet die kamp.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 48 years
Be aware & safe where-ever you camp.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




