Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
ILLEGAL TOWING OF CARAVANS
But what about the drivers licence issue?
Most of the Jurgens Exclusive's GVM are 1700-1800 kg
I'm driving a Ford Territory with a Tare of 2030 kg , when adding that to my Exclusives 1700 KG its give one a total of 3730 kg , which are more than the alow able 3500 kg that you can tow with an EB1 licence
I wonder how many illegal tower's there are on our roads
All drivers towing a rigg's over 3500 kg should have a EC1 licence
Good Day Wessie and welcome.
Check section 99 of the National Road Safety Regulations and the table included therein. A code EB licence allows one to drive a vehicle with a mass up to 3500kg AND to tow a trailer exceeding 750KG (but not more than 3500kg).
With a code EC1 licence the vehicle may exceed 3500kg but not more than 16000kg and the trailer is also restricted to less than 16000kg.
If daddy's son is driving then there is a chance that he my only have a code B licence and is driving illegally. As hy van die plaas kom dan sal daai seun waarskynlik 'n kode EC1 lisensie hê - daai kinders ry groot goed.
regards
Pieter, welkom op die forum, deel gerus van jou wedervarings hier.
Ek stem saam met Butts, baie mense vertolk daai regulasies verkeerd, en verstaanbaar so want dit is nie duidelik omskryf nie.
Met kode EB mag jy sleep soos Butts sê.
Pieter
Net soos Theo tereg sê.
Welkom en gesels en deel met ons.
Baie dankie vir die regte info, ek waardeer dit opreg.
Ek sleep met n Ford Territory 4.0l Rwd
Ford SA se ek kan slegs 1200kg met hom sleep
Alle Territories oorsee word aangegee as 2300kg
GVM is 2890kg en Tara is 2030kg , so wat mag n mens sleep?
Die hele sllep teen gergte gewig maak mens dom!
Help asseblief
Pieter
Ja dit is 'n SA probleem.
Die sleep vermoë van die Terretory is wat Ford in SA op sit. Volgens wet kan jy tot GVM gewig sleep. Kyk na die inligting van my Ford.
Leon
Ek vermoet jy vra wat is die verskil as ek die Karavaan se GVM van die Ford se groot Totaal aftrek ?
4850 - 2050 = 2800

Hoop dit help ?
Ford sê die Territory kan slegs 1200 kg sleep. Die wetgewing en regulasies sê jy mag 'n woonwa met 'n bvm van tot 2030 kg sleep.
Dus, jy mag maar jou Exclusive sleep, maar Ford gaan beslis nie simpatiek wees as die Territory se ratkas of enjin oppak nie.
Net so interressante gedagte. As jy in 'n ongeluk beland, kan 'n versekeraar of dalk die ander ou se prokureur probeer aanvoer jy was nalatig, want die vervaardiger sê dan jou sleepvoertuig kon net 1200 kg hanteer, maar desnieteenstaande loop sleep jy iets swaarder! Ek sê nie hulle sal suksesvol wees nie, maar dink daaroor. As jou eis geweier word, het jy die geld en tyd om teen die ander ou se versekeraar (of selfs jou eie een!) te kan baklei in die hof?
Dit is so, Ford SA doen dit omdat ons so hoog bo see vlak is. Dit is nie regtig die voertuig wat dit nie kan hanteer of sterk genoeg gebou is nie, dit is ook in hoofsaak vir die waarborg wat glo ek lankal verval het.
Dit is die probleem , my totale gewig volgens Ford is maar 3790kg
Hoe hulle dit bepaal weet net hulle?
Het n navraag gestuur maar nog glad nie iets van hulle gehoor
Het iemand dalk al n beter pomp ingesit ?
Kyk op jou Ford se Data plaatjie voor, soos myne.
Myne se GVM is 2690kg
Die voorste as kan 1290kg dra en die agter as 1530kg
Die gesamentlikke dra en sleep is 4850kg.

Het iemand dalk al n beter pomp ingesit ?
Tik in die soek Onderwerp WilSir dan sal jy al my drade se inligting sien. Die beste is as jy 'n aparte draad maak vir die pompie, dan kaap jy nie dié draad nie.
Die data plaatjie is net n standaard, want dit word op ranger 2.2 ook gegee as 6000kg totaal, maar Ford sal jou vinnig daarop wys dat in SA mag jy maks 1800kg sleep.. drivetrain, dis vir 1800kg ontwerp, oorsee gee hulle jpu beter voertuig, SA kry minimum spec, my plaaitjie se ook 5950kg, maar ek mag nou ook net 1800kg sleep
Jorg
Nee Pieter het die Ford Territory 4.0l Ghia RWD, soos op sy profiel.
Brommer
Die Territory was ne so ingevoer van Ausie land af.
DIE PROBLEEM IS DAT MY VIN PLAATJIE DUIDELIK SE GCM 3790 MINUS DAN GVM 2590 ,WAT MY MET N SKRALE 1200 LOS?
DIT WIL VOORKOM OF DIE MENSE BY DIE WEEGBRUG NIE EERS NA LISENSIE KYK MAAR SLEGS NA VIN PLAATJIE , MAW AS HULLE MY WEEG LOS EK MY HELE KARAVAAN DAAR
SO EK KOM NOG NIE EERS UIT BY DIE DROOGMAAK VAN DIE VERVAARDIGERS MET DIE GVM VAN DIE WOONWA NIE!!!!!!!!
Wessie, i would not bother too much about the GCM. The GCM is a figure calculated by the manufacturer. When I still had an Isuzu, General Motors indicated that the 4x4 could tow 1200kg and the 4x2 1500kg. The 4x4 was slightly heavier and was perhaps more capable of towing 1500kg but GM decided otherwise despite everything else being the same.
Just keep your GVM of the van lower than the Tare of the Territory.
Wat sê die ervare mense?



