Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23105 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3812 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2209 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 591 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 372 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Hulp beskikbaar in the knp met die opslaan van tent
Goeie middag kompers, vrede vir julle.
Is daar hulp beskikbaar in die knp met die op/afslaan van tente in die verskillende kampe.
Die jare het aangestap en die opslaan raak moeiliker.
Ek het al in Satara gesien dat n werker iemand gehelp het, maar dis nie n diens wat hul lewer nie. Baie kampeerders sal dink ek nie omgee om n handjie by te sit om kamp op te slaan nie. Lyk egter meestal of afslaan mens op jou eie is.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het onlangs in Skukuza gekamp. Die werker wat die diens gedoen het by die ablusieblok. het kom vra of hy kan help, toe ons begin kamp maak.
Soos Geert sê, daar is nie spanne manne wat net mens help nie.
Welkom hier.
Jy kan dit by alle kampe met die SANParks personeel reel vir ń fooitjie. Nie standaard nie.
Paul
Goeie middag kompers, vrede vir julle.
Is daar hulp beskikbaar in die knp met die op/afslaan van tente in die verskillende kampe.
Die jare het aangestap en die opslaan raak moeiliker.
Philip welkom op die forum.
Hope you share your experiences with us as you go.
What van are you towing and with what vehicle
Welkom hier op die forum. Hoop om julle eendag raak te kamp. Is julee permanente kampeerders of kamp julle net so as die geleentheid dit toe laat?
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



