Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23124 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18510 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5993 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3823 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 593 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 386 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Hoekom sukkel ons om saam te kamp, te werk.
Ons almal wat hier lees het een GROOT gesamentlike belangstelling. Nl. Kampering.
Ek self het ook al heelwat gesondig om oor ander dinge as kamp te gesels maar dit maak mos nie regtig saak nie. DIS NIE N TREINSMASH NIE.
Soos die meeste van julle al gese het, ons is mense met verskillende idees, belangstellings, godsdiens oortuigings en nog wat.
Ek voel my geroepe om in my groot onkunde oor baie dinge, te vra dat ons uitpraat wat ons hinder.
Hierdie is nou die geleentheid. As admin dink ons moet dit nie doen nie. Laat Willie so sê.
Die maters wat dink hulle kan help met oplossings, kom kom praat.
Even my english speaking cousin, Warren. Ek het groot agting ve sy uitsprake want ek sien geen negatiewe uitsprake van hom nie.
Freda, jyt al heelwat gepraat en ek sien jys nogal n goeie opstelskrywer.
BEGIN.
Ek werk nog elke dag my gaai af, het klomp forums en watts app groepe om ander mense se kinders veilig te (probeer) hou, etc etc etc.
En wil nog kamp ook.
STOP!
Just Stop it!
1) Stop bringing up the bleeding past! NOBODY CARES! Ther is NO organising to be done... All that's needed is a bloody list to get an Idea of how many friends will be there. That's all. No agenda, no time table no organising needed or wanted.
2) Stop with your own agenda's! (You know who you are), And stop mucking up / trying to muck-up what is NOT a RALLY BUT A bleeding GET-TOGETHER! In my book, THAT means GET-TOGETHER....KUIER.......KLETS.........TALK.... HAVE A DOP... GESELS, Not disapear on a game trip for 36H.... Go to the bleeding Kruger.... Not a SAAMKUIR.... Get my drift?
If you don't want to come and meet forum friends and JUST kuir, for whatever reason, then for stuff's sake STOP posting excuses / reasons why you don't want to come... It's making it jolly unplesant for other's me included...
I wanna go because I met many fine fine and very knowledgeable people. played rummy for houres, I still appreciate that...And I would like to meet more...
Not because there is no this, / or that, / or him, / or her, / or them, / or whatever at the resort, what relavence is anything else?
Rant over
Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrr
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Het my redes gegee .....................
Het my redes gegee .....................
Gonna miss you dude...
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Nie dat ek gaan verdwyn nie ............
Or is that what you hoped for ??? he he
P.S.
Jy maak my nou weer wakker, "not good"
Moerse jammer, my misverstaan
Aangesien ek is nog op overheat weens my radiator pyp wat nou-net geblaas, my uitlaat kleppe werk oortyd en my brein gasket lek oongelooflik baie brein-goed…. Skuuuus
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Klink amper ve my die landy se gasket geblaas. Lol
Om eerlik te wees, ons verkies alleen kamp. Alleen kamp voorkom baie insidente en kwaai vriendskap tussen mede kampeerders. Ons is gewoonlik 'n groep van 2 tot 3 families wat saam kamp en geniet dit so.
Kort kamp, maak elkeen sy eie keuse, ons gaan dieselfde rigting of elkeen gaan sy eie rigting.
Soos gese ons speel die wen verloor speletjie. Miskien kom dit van ons voorouers af. Swaar groot word. Hoor maar orals , harry sê ook hy was spoorweg kind. Daars ander ook. Ek was in Paul roux st.6,7,8 innie skool. Meeste kinders was daardie tyd arm. Enkeles het n fiets gehad en ek het met lang oë na die rally gekyk..
In elk geval daar was nie spories nie, net ons koshuis brakke en die ander wat doer onder naby die sandrivier se walle gebly het.
Die maatskaplike toestand het dalk n sielkundige uitwerking gehad dat mens so groot geword het dat jy die een moet wees om te wen.
As wedergebore christen weet ek ons moet gaan ve n wen...wen situasie. Wees maar die minste en kyk hoe die Almagtige jou sal beskerm en ophef.. Kan nie almal die hoofseun wees nie.
Dink ons moet soos Warren sê , vergeet van die verlede en strek jou uit na die toekoms.
Ons soek hier na redes hoekom ons sukkel om saam te kamp. Die verlede se "onmin" het n groot invloed gehad. Soms gebeur dinge nieplotseling nie maar deteriorate oor n jaar of wat. As die nuwe potensiele kamper lees hoe ons nou "faait/verskil" oor saam kamp dan wil hy rerig nie saam met ons kamp nie.
Die ander rede is, die klub mense kamp saam met hulle klubs oor die lang naweke. Ons wat oorbly is mense soos jy wat net in n klein groepie wil saamkamp.
Die ander rede is die geweldige uitbreiding van kampplekke en sommiges wil dit ondersoek, dis dalk hoekom Bloekom "vervelig" is. Wil eerder hier of daar gaan rondkamp waar meer "vibes" is.
Hierdie is van my gedagtes.
Kaap my eie draad. Hoekom sit die mense nie hulle details op hulle dashbord in nie. Eks baie nuuskierig, wil immer weet waar kom n ou vandaan en wats sy sleep kombinasie.
Iemand voel berdreig deur die volgende persoon. Iemand is bang die volgende ou gaan ietsie beter he of voorstel as ekke.
Is dit waar of nie.
My R1. Minder as dit is niks werd.
Soos gese ons speel die wen verloor speletjie. Miskien kom dit van ons voorouers af. Swaar groot word. Hoor maar orals , harry sê ook hy was spoorweg kind. Daars ander ook. Ek was in Paul roux st.6,7,8 innie skool. Meeste kinders was daardie tyd arm. Enkeles het n fiets gehad en ek het met lang oë na die rally gekyk..
In elk geval daar was nie spories nie, net ons koshuis brakke en die ander wat doer onder naby die sandrivier se walle gebly het.
Die maatskaplike toestand het dalk n sielkundige uitwerking gehad dat mens so groot geword het dat jy die een moet wees om te wen.
As wedergebore christen weet ek ons moet gaan ve n wen...wen situasie. Wees maar die minste en kyk hoe die Almagtige jou sal beskerm en ophef.. Kan nie almal die hoofseun wees nie.
Dink ons moet soos Warren sê , vergeet van die verlede en strek jou uit na die toekoms.
Ons soek hier na redes hoekom ons sukkel om saam te kamp. Die verlede se "onmin" het n groot invloed gehad. Soms gebeur dinge nieplotseling nie maar deteriorate oor n jaar of wat. As die nuwe potensiele kamper lees hoe ons nou "faait/verskil" oor saam kamp dan wil hy rerig nie saam met ons kamp nie.
Die ander rede is, die klub mense kamp saam met hulle klubs oor die lang naweke. Ons wat oorbly is mense soos jy wat net in n klein groepie wil saamkamp.
Die ander rede is die geweldige uitbreiding van kampplekke en sommiges wil dit ondersoek, dis dalk hoekom Bloekom "vervelig" is. Wil eerder hier of daar gaan rondkamp waar meer "vibes" is.
Hierdie is van my gedagtes.
Kaap my eie draad. Hoekom sit die mense nie hulle details op hulle dashbord in nie. Eks baie nuuskierig, wil immer weet waar kom n ou vandaan en wats sy sleep kombinasie.
''Die ek het dit en ek het dat'', dit is gewoonlik waar die grootste argumente tussen kampeerders kom. As sulks is ek maar 'n baie stil persoon (al lyk dit nie so op die forum nie)
, maar ek is die tipe wat 'n gesprek sal uit luister met geen kommentaar lewering nie en sodra ek begin agterkom 'n persoon begin voorgee wat hy nie werklik is nie, is ek gewoonlik die een wat maar dan my ou tandeborseltjie neem, tande borsel en gaan inkruip, al is dit nou ook 8-uur in die aand![]()
My 2 cent verhaal
Johan, jammer om jou teleur te stel, ek gaan nie 'n "opstel" skryf nie, ek het klaar gesê wat ek wou sê. Jy hou nooit op om my te verbaas nie......
Warren, thank you. My sentiments, exactly. You should have stepped in long ago, my friend!![]()
Aggenee Freda, so gehoop jy gaan ons nou vergas met n mooi lang storie.
Ons moet mos hierdie draad lewendig hou. Jyt dan op die ander draad gesê ek moet së. Nou sê ek en al die ander sêers is tjoepstil.
Ek is soos jy, ons gaan nie bloekom toe nie, maar ons sê ons sê.
Jare terug toe ek nog mooi en jonk was,,, was daar op springbok radio in die aande n program... "bog met blou maandag"
Weet nie wie onthou daarvan nie. Daar was n ou , jan salie. Hy altyd so n storie vertel. Buurman seg ek, seg ek vir hom. Hou jou neus uit my sake uit.
Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.
Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"
EN ONS HET GEKAMP ....................
Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.
Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"
EN ONS HET GEKAMP ....................
Ekke ook, ekke ook
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Ek is n Spoorweg kind en TROTS DAAR OP.
Ons het nie altyd gekry wat ander gekry het nie, maar daar was altyd kos in die huis en soms "seconds"
EN ONS HET GEKAMP ....................
En ekke is 'n Vecor Vanderbijlpark kind, ons het altyd geglo ons is darem beter as die Vecor Duncanville kinders !.... en definitief beter as Yskor kinders. My straf hiervoor is dat ek vandag getroud is met 'n Yskor kind :)
Aggenee Freda, so gehoop jy gaan ons nou vergas met n mooi lang storie.
Ons moet mos hierdie draad lewendig hou. Jyt dan op die ander draad gesê ek moet së. Nou sê ek en al die ander sêers is tjoepstil.
Ek is soos jy, ons gaan nie bloekom toe nie, maar ons sê ons sê.
Jare terug toe ek nog mooi en jonk was,,, was daar op springbok radio in die aande n program... "bog met blou maandag"
Weet nie wie onthou daarvan nie. Daar was n ou , jan salie. Hy altyd so n storie vertel. Buurman seg ek, seg ek vir hom. Hou jou neus uit my sake uit.
Sorry, Johan, moenie my in jou kamp in trek nie. Ek dink ons twee se bedoelings met alles wat gesê was, verskil hemelsbreed. Ek herhaal, jy hou nooit op om my te verbaas nie.......
Nou wat moet ek sê, ek is 'n optel kind, maar ek het ook gevoelens![]()