Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23031 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18453 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6709 |
| BrianB | 5955 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3746 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Chris Boucher | 2186 |
| Kanneman | 2172 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1820 |
| Hennie Botha | 1729 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Lid | 1000 + |
| RichardJ | 1428 |
| George | 1410 |
| Louvan | 1346 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 916 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 572 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 478 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 428 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 328 |
| Pontius | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| BigG | 195 |
| Ad Rem | 190 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 181 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
Gypsey Impi reviews
Good evening all. We recently bought a 2023 Gypsey Impi privately. This caravan has a water leak on the roof that runs onto the mattress in the caravan. We have taken it to a caravan repair company but leak was not fixed. Does anyone on the group have the same problem or know of existing problems? I will appreciate any feedback or suggestions.
Morning Madel
Congratulations on buying your Gypsey, hope you will have a great camping experience. I do not own a Gypsey impi, however, my 2 cents:
- I take it you bought it privately? Therefore, you cannot take it back for repairs to the place of purchase.
- You do mention that you actually had the leak taken care of by a professional caravan shop, and it failed.
My advice would be, you paid for the service which was unsuccessful, therefore I will return it, and they will have to see here exactly where the leak is persisting and repair it free of charge, I would imagine, or at least not for the labour cost.
Most caravan repair shops are quite understanding and accommodating.
Good luck, and keep us in the loop on whether it has been fixed and where the problem was at the end.
Ek sou ook terugvat na handelaar om seelwerk oor te doen. Nog nooit gelees dat dit n algemene probleem by Impi is nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
More
Baie dankie vir julle terugvoer en raad. Dit was 'n privaat koop en die vorige eienaars het niks gesê van die lek nie. Dis teleurstellend dat mense nie eerlik en oop is oor sulke goed nie maar dis ook nie die eerste keer wat ons' n "dud " koop nie. Die karavaan gaan die 6de Nov terug na die maatskappy. Verskeie handelaars het vir ons gesê dat hierdie Karavane swak ontwerp is en dat die Impi en die Light modelle lek en houtvrot kry. Daarom die vraag aan eienaars of dit so is.
Uit ondervinding van 'n vorige wa wat ek gehad het, kan mens nie nuwe Sikaflex (dis die seelaar wat gebruik word) oor ouseeleer smeer nie. Jy moet die ouseelaar HEELTEMAL VERWYDER, die oppervlak netjies skoonmaak dan enige vetterigheid verwyder met alcohol of acetone en dan eers kan jy die nuwe sikaflex opsit.
Klim op 'n leer en kyk hoe die mense wat die werk vir jou gedoen het, dit gedoen het. Jy behoort duidelik te sien of dit nuwe seellaar oor oues is of was die oues verwyder.
As die oues nie verwyder was nie, het daai plek geen idee van hoe om die tipe werk ordentlik te doen nie. As jou man net bietjie prakties is kan hy 'n buis Sikaflex by Builders Warehouse gaan koop en die takie self aanpak. Die grootste werk is die verwydering en deeglike skoonmaak van die ou seelaar.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dit is so jammer dat ons alhoe meer en meer sukkel om degelike profesioneele werk te kry nie. Die werktuigkundiges/herstel werkswinkels probeer alhoe meer en meer om ons te verneuk.
Ek stel ook voor jy kyk of die werk ordentelik gedoen is. Kyk bo op die dak en maak seeker die voorige verseelaar is verwyder en nuwe Sikaflex is aan gewend en dat dit eenvormig en solied aangewend is. Vat hom terug en se vir hulle wat jy gesien het. Enige woonwa kan met die regte metode van aanwending met Sikaflex water dig gemaak word.
Alfred by One Stop Caravan clinic het my Exclusive her verseel en hy het nooit weer gelek nie. Hy sny die binneste lip van die "rubber" seel aff en verseel dan oorals met SikaFlex. Ek het self my Penta her-verseel en hy het nooit gelek nie. Die naat moet net deegelik skoon gemaak word. Alle ou verseelaar moet verwyder word.
Maak ook seeker hulle gebruik Sikaflex 512 UV.
Sterkte.
Paul
Lyk my mens moet maar mooi uitkyk waar mens jou karavaan laat diens-seel. Hierdie klink soortgelyk aan mense wat hul bearings laat diens by handelaar, en 100km verder val jou wiel af. Die kans dat hy nie gelek het voor diens bestaan miskien ook?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lyk my mens moet maar mooi uitkyk waar mens jou karavaan laat diens-seel. Hierdie klink soortgelyk aan mense wat hul bearings laat diens by handelaar, en 100km verder val jou wiel af. Die kans dat hy nie gelek het voor diens bestaan miskien ook?
Hi. Ons het onlangs die karavaan privaat gekoop. Eienaars het versuim om vir ons te sê die dak lek. So dit was 'n redelike verassing toe ons sien hy is sopnat binne (net bo die bed).
Ons het hom toe ingevat om herstel te word wat nie gedoen was nie. Een dame het gister bevestig dat hulle baie werk gehad het op daardie stadium en hulle was haastig om karavane uit te kry en hulle het nie die werk ge-check nie. So ons sal seker maak dis korrek gedoen voor ons hom gaan haal.
Ek het nagelaat om by te voeg, hulle doen dit nou sonder koste.
Hierdie fly by nights kom nou orals voor. Ek het laat diens by Discovery. Hulle het die remme heel verkeerd gestel. 6 notches voordat die skoene raak. Rem glad nie!
Paul
