Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Groen Kgalagadi
Vorige reen het veld grasgroen gemaak, sien omtrent nie sand teen duine nie, en staan vol in saad, nou se reen n bonus.


Dankie Herman dat jy laat weet het. Die natuur is darem wonderlik dat dorre sand-wêreld onmiddellik reageer na reën en verander dan na grasgroen velde.
Lekker kuier in daardie wonderwêreld !
Ek het sommer lus en pak nou. ![]()
Baie bly ons is hier.
Die een foto het 2 Kolganse en n paar eende in, seker ook n rariteit in die wereld.
Wonder hoe hy in die kamparea ingekom het. Kan bly wees dit was nie Sylvester die leeu nie.![]()
Die bo ooglede van die Reuse-ooruil is pienk volgens Roberts se beskrywing.
Hemel, ja Herman, soos Hendrik hierbo wonder, hoe de joos het hy in die kamp gekom ? Dis redelik nuwe heinings wat geëlektrifiseer is, nou nie baie hoog nie, maar ook met vertikale lyne grondlangs, so 'n meter voor die heining. Ons is oor 15 dae ook in Karoo Nas Park oppad Kruger Wildtuin toe.
Ek het nog nooit 'n bruin hiëna in lewende lywe in die Kgalagadi of in Karoo gesien nie en sou wat wou gee om een raak te loop, maar liewer nie in die kamp nie !
Die Hiena het my totaal geignoreer, ek staan nog so, toe draf die ding wat soos n Keeshond lyk hier langs my verby, so welige bosgaas op die skouers, seker 4m, dit was redelik donker.
Herman, ek aanvaar jy het toe nie net die boom natgelei nie maar dit sommer ook bemes ! Die bruin hiëna het seker gedink jy merk net jou gebied af en het daarom spore gemaak !
Ek weet dat gevlekte hiënas destyds by meer as een keer vir ongevalle in die Kruger Wildtuin-kampe verantwoordelik was en ek aanvaar die bruin hiëna is netso gevaarlik
Herman dankie ons is die 26 April in die Kgalagadi.
Dag ou Groote.
Geniet dit en groete vir Vonnie.
Twee leeumannetjies gekry wat verskriklik maer is, lyk sommer siek, en le soos dooie goed. Eintlik nog jonk, maanhare begin nou wys. Ander man se hy het hulle sien braak.
Op n ander plek, een volgroeide mannetjie met n jonger een, vet en gesond. Wonder of 2 onbekendes n koalisie sal form.
n Paar Rednecked falcons met hulle twee jonges.
Dankie.
Dalk het hulle iets gevreet wat n karkas gevreet het wat gif erens gevreet het.
Kgalagadi is vir ons okk baie lekker, net jammer dis sover om te ry. (Van JHB af).



