Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23229 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 455 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Goegap Natuurreservaat
Die plek is kleinerag, maar die moete werd om te besoek vir die blomme seisoen. Al die paaie in die omgewing behoort blomme te hê.
Jy gee geen ideë aan wat jou belangstelling is in die gebied, so ek neem maar aan dat dit die blomme is?
Het jare terug op Springbok oornag in die winter.

Hi Frans.... Do I know about Goegap....
Oh boy... do I know...... On my "go-right-round-South-Africa-on-a-scooter-trip", Got chased outta there on my Vespa by an amorous ostrich...
A cuppla years ago.... Quite comical it was.....
Did a post... Search on keyword Goegaap....
Good trip that... JHb to Port Nolleth to CT to Richards-bay- to Alldays & back to JHB.....
Good memories... Thanks for the reminder...
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....

Die kampplek lyk lekker - staanplekke gelyk, maar geen gras en min koelte. Onseker oor geriewe aangesien ons net deur gery het.

Ons het op 3 en 4 September by Goegap geslaap. Die park is uitstekend en ons het tog bietjie blomme gesien, al was dit baie droog. Ons verstaan egter dat dit in 'n nat jaar baie beter daar lyk.
Wat die kamp geriewe betref moet julle vertsaan dat dit deur die Springbok munisipaliteit bedryf word. Die ablusises is baie basies, maar daar was warm water in een van die drie storte en ons kon tog stort. Daar is geen opwas geriewe vir skottelgoed nie. Ons het maar warm water in die stort met 'n emmer getap vir skottelgoed en ons eie opwas bakke gebruik.
Daar is ook geen toilet papier nie. Geen elektrisiteit by die ablusie of kampeer plekke nie. As jy dus na donker gaan stort moet jy jou eie lig saam neem. Geen warm water by die wasbakke nie. Toilette was skoon en aanvaarbaar.
As jy wil skeer met warm water moet jy maar jou emmer neem en water in die stort tap. Nader aan die ablusie is die terrein nie te ongelyk nie maar die boonste kampeer plekke is taamlik ongelyk. Die kampeer plekkies is op mekaar so as dit vol is gaan jy alles hoor wat jou bure se en andersom.
Springbok karavaan park is beter opsie maar jy kry nie die gevoel dat jy in die natuur kamp soos by Goegap. Dit blyk in daardie geweste is mense steeds van die opinie dat kampeerders meestal ongesofistikeerd is en die geriewe oor die algemeen is nie wat ons in TVL gewoond is nie. Maar dit is ook nie heeltemal haglik nie. Hier en daar is daar wel uitstekende plekke soos Gifberg, Algerie, ens.
Gaan goed voorbereid en geniet die mooi van daardie geweste. Dit oorskadu by verre die gebrek aan geriewe.

Ons het 'n paar nagte by die Springbok karavaanpark gestaan.




