Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23226 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

GRUMPY @ BOSFONTEIN
2 Weke by Bosfontein! WAT n FEES!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Skoon, netjies, rustigheid, vrede!!!!!!!! "Money Well Spent"!!!!!!!!!
Die sukses van Bosfontein le daarin dat Deon en Martie ook Kampers is. Wat hulle gesoek het in n oord het hulle self ge-implimenteer in Bosfontein!!!!
Hierdie 2 mense is elke dag tussen die kampeerders. Deon, nie bang om self te werk nie, maak self gras nat, sny self die gras, Martie altyd daar om te hoor of almal gelukkig is. Beide kyk gereeld of die Ablusie geriewe skoon is.. Dit selfs op Kersdag!!!!!
Al wat ek kan se ----THANX Deon en Martie---- Julle het n fantastiese plekkie.
Grumpy Groete aan almal vir 2012.
Hierdie is ons BESTE JAAR OOIT!!!
Hi, Great to hear the place is so good. "let the wors be with you for 2012"
Seasonal greatings Marg & Neill
Marg, did you not notice the © after my posting ?
no, explain.
Just joking Marg , notice the wink or did it not appear?
© for copyright on the 'wors' wishes but you can use it forever !
I loved it when I first saw it on the 4X4 forum.....
Hi Duncan, Just having a blond moment. Let the force "wors" be with you. 
Sorry Grumpy taken over your spot for a chat with Duncan.
Regards Marg
Hi Grumpy
Dink jy nie ons kan sulke insteek plaaitjies maak met ons name daar op ? Ek was ook by Bosfontein en dit sou sekerlik lekker gewees het om te ontmoet. Ons het op No: 23 gestaan, die een op die hoek wat uitkyk op alles. Ons het sekerlik mekaar gegroet maar nie geweet wie is wie. Dalk volgende keer.
Groetnis
Louis
More Louis
Ek het op staanplek 8 gestaan. Reg by die ingang na die swembad. Grumpy was half weggesteek tussen die bome. Reg voor hom het ek n Gazebo opgeslaan met n klein tent langs aan. Ons het deelgeneem aan die Noot v Noot kompetisie as die Wimpy span. Altyd gespot as iemand verby loop of hulle Wimpy Koffie soek!!!.
Jammer ons het mekaar misgeloop, maar dit is n wonderlike oord en sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.
Grumpy Groete
Louis,
Van ons by die ander Forum het vir ons sulke plaatjies laat maak met ons Forum naam en dan jou regte naam indien dit verskil. Dink julle ons moet ook vir die Forum sulke naamplaatjies laat maak ? Dit is nie 'n probleem met elke saamtrek / rally kan ons dit doen, dit kos so in die omgewing van R15 stuk.
Ek het 'n ander kleur ingedagte vir die Saamtrek / Rally Plaatjies en ook soos julle op die ander draad gesien het 'n kampvuur as embleem.
Kampgroete
Willem
Hi Willem
'n Bakgat idee. Ek hou baie daarvan. Se net wanneer en waar ons moet betaal.
Groetnis
Louis
Wanneer ons vakansie hou besoek en besigtig ons soveel parke as moontlik in die omgewing vir toekomstige bestemmings. So het ons ook Bosfontein besoek en besigtig.
Ek het kennis geneem van die positiewe kommentare in die forum. My eerse opinie van die oord is dat daar geweldig gepronk en gekompeteer word met ander oorde wat uiter aard nie verkeerd is nie. Ongelukkig kon ek nie anders as om so effe van 'n snobistiese atmosfeer te ervaar nie. Kom ons noem dit "image". Ek is egter van mening dat die klem op die verkeerde plekke val. Die decor in die kleedkamers is pragtig en is die geriewe eksklusief. Wanneer jy kampeer spandeer jy maar 'n baie klein deeltjie van jou tyd in kleedkamers en die res van die tyd daar waar jy kamp en by ander geriewe. Kleedkamers kan dus skoon en netjies wees maar het ons dit nogal oordoen gevind.
Al die ander geriewe het ons gemiddeld plus gevind.
My aanbeveling is dan dat daar meer aandag gegee behoort te word aan die modder en dreinering op staanplekke. Ook is die staanplekke te opmekaar en is privaatheid daarmee heen.
Vir die prys van 'n staanplek te Bosfontein is ek van mening dat jy beter kan doen vir dieselfde geld en geval die oord ons nie ten opsigte van ons behoefte nie.
Zylie,
Het jy dit met Deon en Martie bespreek ?
Ek en Surette was laas Maandag (2 Jan.) daar vir 'n kuier en Deon het ons gewys hy is besig om blokke te gooi om uit die ergste water / modder te kom.
Kampgroete
Willem
Zylie,
Ek neem kennis van wat jy se ivm Bosfontein. Ek is n "Salesman" en kom met enige mense oor die weg. Snobisme is iets wat ek nie kan verdra nie en glo my ek het dit geensins daar ervaar nie. Ja, daar is mense wat hulle daaraan skuldig maak, en daar was seker sulke mense, maar jy gaan dit by enige oord kry. Modder gaan jy ook by enige oord kry in die Reenseisoen.
Vir dieselfde geld wat ek Desember spandeer het, (ek het ook ekstra staanplek vir 4 dae gevat om my kinders te akkomodeer), kon ek baie slegter of sal ek se swakker oorde gekry het.
Kyk ook uit vir Serengetti naby Marble Hall. Net so mooi plek.
Grumpy Groete
Hi Zylie
Ek is Jammer maar ek verstaan nie "oordoen"met 'n skoon en netjiese badkamer nie. Sorrie, miskien was ek een van die "snobs"
Groetnis
Louis
Dagse aan almal wat by Bosfontein so lekker gekamp het. Ons het op 25 en 18 gestaan. Ek is die Engelsman wat 3de in die snoek braai gekom het (en die mampoer gebring het). Julle ouens het nie gedink ons Engelse kan vis brai nie?.
Ek dink die idee van plaatjies is absoluut wonderlik, volgende keer kans ons mekaar herken.
Groete Geoff
Hi Geoff,
Hoop jy kom saam kamp by Koro-Koro, ek het reeds 'n lys met name begin wat ons dan op daai kamp kan uit deel.
Kampgroete
Willem
Hi, Willem,
Waar kan ek meer inligting kry oor die Koro-Koro kamp?
Groete, Geoff
Hi Geoff,
Gaan kyk na die "Next CaravanParks.com Rally - Saamtrek" draad by http://caravanparks.com/35.forums.htm?action=read&pid=250027408
Daar is nog plek, doen jou besprekings en gee die inlingting vir my deur asb.
Dit sal lekker wees om julle ook daar te kry.
Kampgroete
Willem
Bosfontein Boooooooooooo! ! ! ! ! ! ! ! ! !




