Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1351 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Forum naweek 2020
Ons wil kyk of ons begin volgende jaar n kamp kan reel waar ons forum lede saam kan kuier en mekaar van aangesig tot aangesig kan ontmoet.....hier is nog heelwat lede waarmee ek lekker gesels en graag persoonlik sal wil ontmoet en glo daar is van julle wat ook miskien so voel? Ek wil voorstel die 1ste week in Februarie. Die oord sal nog bevestig word.....daar is n oord oos van Pretoria naby Rayton waar ek bietjie meer huiswerk nog oor wil doen wat aangenaam klink.....maar opsies is nog oop en julle moet maar voorstelle maak. As julle solank n indikasie kan gee wie van julle moontlik dit sal wil bywoon sal gaaf wees....gaan dinge vergemakilik om beplanning te doen.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vir dié wat nie weet nie....oom Jeep hou eerskomende lang naweek een in die Vrystaat....vir julle wat nog daar wil aansluit
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert ek sal in so iets belang stel. Kom ons kyk nader aan die tyd.
Dankie Geert.
Ek wil voorstel nie te ver nie. Dit maak dit baie moeilik vir die ver suid manne.
Miskien moet ons dink aan verskillende kampe vir verskillende gebiede.
Byv. Een in gauteng omgewing... bloekom/soetdoring plus vele ander
Een ver suid naby kaap... montagu/kaapstad het vele
Een nader aan Durban/noordkus/suidkus. Selfs drakens berge. Mnt Splender/Mahai.
Ooskaap. Van stadens/willows
Daars nog ATKV oorde ook wat wyd versprei is.
Hoop daars een in Bloemfontein ook 😎 hiers n plek genaamd. Tuff top, baie oky. En Gariep, masr die belangstelling hier rond gaan nie baie kampers lok nie.
Laat almal n inset lewer. Ons kan hierdie komende naweek op Parys ook daaroor gesels.
Vir dié wat nie weet nie....oom Jeep hou eerskomende lang naweek een in die Vrystaat....vir julle wat nog daar wil aansluit
Daars nog plek.
Geert jy kan my intel as my wa nog nie verkoop is nie.
Baie goeie idee..
Glo julle sal die Girl help opslaan.
Geert jy kan my intel as my wa nog nie verkoop is nie.
Baie goeie idee..
Glo julle sal die Girl help opslaan.
Ons sal help, solank jy dan net weet.. die "koffie" maak is op jou. ðŸ˜
Ek mag niks doen nie, net sit en kyk.
😀
Ja ek dink die saamtrek kan goed werk na 'n lang tyd sonder een. Die oord wat Geert noem het 'n baie lae twrief iewers in Oktober so ek glo nie dit sal so lag wees tydens die nuwe jaar nie. Mens moet maar hoor dan.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dalk 'n oord kies op die grens tussen Gauteng en Vrystaat. Of op grens tussen Guateng en Noord wes. Dit hang maar af wie is die meeste mense wat aandui dat hulle so saamtrek sal bywoon.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Geert ons sal ook belang stel.
Klink na goeie idee.
O ja ek sal ook belangstel. Pretoria
Stel voor mens noem hier ook jou area. Want dit sal help om geskikte oord naby meeste belangstelendes te kies.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sal ook belangstel. Dankie Geert.
Geert, dalk moet jy kyk na n datum en oord. Die jaar is besig om vinnig uit te loop. Baie kampers beplan nou al vir volgende jaar en maak ook vas. n Voorstel, wat van Koppisol dit is baie sentraal gelee tussen die Noorde en die Curriebeker Kampioene (vir die jaar).
Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.

Dis wat ek ook bedoel het. Net nie mooi gestel nie.
Maar n uitstekende plan.
Ons gaan komende naweek terdee geniet en wees verseker ons sal hierdie kwessie aanspreek.

Die probleem gewoonlik in Gauteng is Johannesburg. Mense van Pretoria wil nie Vrydag middag deur Johannesburg ry vir n naweek kamp nie. Die manne van Alberton en ander dele suid van Johannesburg wil ook nie Pretoria se kant toe kom vir n naweek nie weens die JHB/Pta verkeer.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
As ek so ver kyk na moontlike belangstellendes
1x Bloemfontein
1x Alberton
2x Wesrand {Roodepoort/Krugersdorp}
4x Pretoria/Centurion
As mens n oord sal neem soos HennopsPride....dan gaan 6x van ons minder as 45min by hul bestemming wees. Bakoor {John} van Alberton is omtrent 60km vanaf oord, maar gaan moet sleep deur moelike verkeer. Oom Jeep is 5 ure weg
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert dit klink na n bak plan die probleem is net ons almal bly in verskillende wind rigtings. Miskien moet mens kyk wie stel almal belang per provinsie. Dan soek mens n plek wat sentraal gelee is vir die belangstelendes per provinsie net met verskillende datums. Die wat dan belang stel om sy eie en ook n ander provinsie se saamtrek by te woon is dan welkom.
Dis wat ek ook bedoel het. Net nie mooi gestel nie.
Maar n uitstekende plan.
Ons gaan komende naweek terdee geniet en wees verseker ons sal hierdie kwessie aanspreek.
Dink dis n goeie idee Kobus.....kom ons hoop ons kry genoeg name in van verskillende areas. Soos jy sê....as jy net die een naby jou wil bywoon, is reg, maar is welkom by almal
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soos wat die mense name gee en die lys uitbrei kan verskeie venues gekies word.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !