Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23122 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18510 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5993 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3823 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 593 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 386 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
FREE Digital Camp & Live and Kamp & Leef Guide
Click here to download English Copy

Click here to download Afrikaans Copy
Thanks guys
-James Baldwin-
Baie dankie.
Dankie!
Thank you Willie and The Team
As ek asb mag vra (ek maar dom met die goeters). Het iemand dit al afgelaai? Ek wil graag weet hoe lank dit neem en hoeveel GB gaan dit neem. Ek het 20 GB per maand en het reeds hierdie maand amper 15 gebruik. Het dus net 5 oor. Het te veel movies gekyk
Of moet ek eerder wag tot volgende maand en gaan dit nog dan beskikbaar wees, wonder ek. Ek sal seker maar moet oorskakel na "uncapped" nou dat ek op permanente verlof is.![]()
Freda, dis 90MB. Het so 7 minute geneem en waar ek bly is Telkom stadig.
Los die movies oor die Internet. Dit vreet data en onthou terwyl jy aflaai. laai jou rekenaar ook weer data terug - kyk bietjie na hoeveel "sending" saam met die "receiving" loop op jou netwerk koppeling.
groete
Dankie Theo. Dit is eintlik meer goed wat ek op Youtube kyk. Enige goed vanaf wild life, rampe, kampstories, ongelukke, resepte, inbrake, you name it. Ek vind baie daarvan so interessant. Maar ek weet dit vreet my data.![]()
Nou wat is die verskil tussen GB en MB? Hoeveel GB gaan ek gebruik? Jammer dat ek so onnosel is.![]()
Freda Daar is 1000MB (eintlik 1024 maar wie tel nou sente) in 1GB. Teen die tyd dat dit afgelaai is, het jy seker 'n bietjie meer as 100MB gebruik. Daar is ook 'n kampresepte boek van 3MB en 'n kinder boekie (ook 3MB) maar dit is opsioneel. Die kampresepte is nogal oulik om te hê as jy dit nie reeds het nie.
groete
Baie dankie Theo. Ek het dit toe afgelaai.
Have been trying to down load onto my ipad, it just wont. I have the latest Adobe reader installed, but no luck. Can anybody help please?
-James Baldwin-
Fred, I also could not download on my Saamsing tablet, could be the operating systems???
Gave me an error
This page cannot be loaded using Chrome Data Saver. Try reloading the page. Debug info: POST CIu5_pa368wCFUhUwgodz6sCbA==
Johann hy gee nie eers vir my n' error nie, wys hy down load (blou streep bo) dan net niks.
-James Baldwin-
Freda
Jy het mos gratus tyd na 12 in die nag tot 07:00 in die oggend.
DANKIE
Be the person YOUR DOG thinks you are.



