Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 434 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
FNB SAGE
Ons Annuiteit word maandeliks inbetaal dmv AG.
Vir die afgelope 3x maande word daar n aftrekking van R3600 gedoen via "So Called" "Microsoft".
Na navraag by FNB is dat hulle
bewus van n "Kuber" en slegs n saak nommer verskaf en genoem dat dit maande sal neem vir terugbetaling terwyl hulle IT's Kwanseis 24/7 werk om saak te ondersoek.
Ons was genoodsaak om van banke te verander met verskillende rekening nommers.
Dit is nou meer as 3x maande sonder geen terugvoering.
"WHAT IS THE DELAY FNB"???,
VERY DISGUSTING ABOUT YOUR CUSTOMER CARE???

Toe R3600/maand intree het hulle verskillende stories: Leave at ease, this will help us to trace the Kuber???.
Are they think we are "Stupid" to loose more money in order to help them to solve their "Inhouse Problem"????
I have been a client of FNB for over 55 years without problems, but lately I have been concerned with the level of competence received from their staff. Thank goodness I have not lost any funds, but I was locked out of my on-line accounts - this took 2 weeks to resolve with no reason given what the cause was. As treasurer of our local social club, it took 9 visits to the bank to get the signatories sorted out, and 5 unsuccessful attempts to make a withdrawal from our savings. We decided to close the account in the end. I have also found a glitch in their on-line payments option, but not prepared to spend hours on the phone trying to explain to someone.
P.S. I check my statements like a hawk each month.
Het so n rukkie terug n rekening oopgemaak by FNB met die hoop op beter dienste. Rekening was reeds daar met kaarte en geld in bank, maar kry sms'e dat hul nie Rekening kan oopmaak nie want hul kort sekere dokumente. Na 3de keer sluit ons rekening....kry nou verwelkomings sms'e op n rekening wat nie meer bestaan nie.
Ongelukkig help dit nie veel om na banke soos ABSA, Standard ens te gaan nie....ook maar teleurstellings
Dieselfde met selfoon maatskappye....jy kan bv ongelukkig wees met MTN....kan oorgaan na Cell C of Vodacom, maar nie probleem vry nie
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Ek het ook issues met FNB gehad en het eposse direk aan Jacques Celliers, die vorige FNB CEO gestuur en as gevolg daarvan was my rekening probleme gou uitgesorteer.
Ek sien die nuwe CEO is Harry Kellan, as ek reg is dan is sy epos adres: [email protected].
Hi Trevor, baie dankie vir die Info.
Ons is pensioenarisse en nou nog hierdie "BOLLIE".
Ons is ook by hierdie tyd "Vrek Moeg vir 'Groub' Maalvleis en Shoprite Bruin Brood".
Die banke se diens is almal maar ewe swak. Hulle weet almal dat as gevolg van al die moeite met FICA is dit te veel moeite om van banke te verander. Ons bank met Nedbank…. net so swak
Het so n rukkie terug n rekening oopgemaak by FNB met die hoop op beter dienste. Rekening was reeds daar met kaarte en geld in bank, maar kry sms'e dat hul nie Rekening kan oopmaak nie want hul kort sekere dokumente. Na 3de keer sluit ons rekening....kry nou verwelkomings sms'e op n rekening wat nie meer bestaan nie.
Ongelukkig help dit nie veel om na banke soos ABSA, Standard ens te gaan nie....ook maar teleurstellings
Dieselfde met selfoon maatskappye....jy kan bv ongelukkig wees met MTN....kan oorgaan na Cell C of Vodacom, maar nie probleem vry nie
Eweskielik betaal sy nou bankkostes omrede hulle reken daar word n salaris uit Annuteit maandeliks oor betaal.
Ek het verskeie beleggings by ABSA sonder enige bankkostes en daaruit betaal ek my eie salaris/maand uit rente vanaf n sekere belegging wat belasting vry is en jy kan kontant "Oorskakel" soos jy benodig.
ABSA bied nie die beste rente nie, maar is uitstekend.
AGV, van my gehoor het hulle vir my n persoonlike helper by my foon "APP" gevoeg as helper sonder ekstra kostes.
Op die einde van die maand, trek hulle bankkostes af en "Recalibrate" die aftrekking bedrag in my gewone gebruik rekening.
Die banke se diens is almal maar ewe swak. Hulle weet almal dat as gevolg van al die moeite met FICA is dit te veel moeite om van banke te verander. Ons bank met Nedbank…. net so swak
BV: Gister het my vrou haar Annuteit salaris gekry vanaf AG en vanoggend skakel FNB haar dat nog geen gelde is ontvang vanaf AG nie, maar gelukkig het sy slim gespeel en ons Makelaar laat weet van staande korrupsie en verander na n privaat rekening.
Volgens haar "App" wys dit n -R3600 vir n debiet vanaf "Microsoft" en volgens "M/S" is daar geen bewyse dat my vrou enige kontrak met hulle het nie.
Ons Annuiteit word maandeliks inbetaal dmv AG.
Vir die afgelope 3x maande word daar n aftrekking van R3600 gedoen via "So Called" "Microsoft".
Na navraag by FNB is dat hulle
bewus van n "Kuber" en slegs n saak nommer verskaf en genoem dat dit maande sal neem vir terugbetaling terwyl hulle IT's Kwanseis 24/7 werk om saak te ondersoek.
Ons was genoodsaak om van banke te verander met verskillende rekening nommers.
Dit is nou meer as 3x maande sonder geen terugvoering.
"WHAT IS THE DELAY FNB"???,
VERY DISGUSTING ABOUT YOUR CUSTOMER CARE???
Ek het 'n soortgelyke probleem met Standard Bank gehad, die verskil in my geval was dat die debiet order van MTN af was.
Ek het MTN gekontak wat skriftelik bevestig het dat ek geen kontrakte met hulle het nie; ek het toe vir Standard Bank laat weet dat as hulle die probleem nie onmiddelik uitsorteer nie, dan lê ek 'n kriminele klag teen Standard Bank se CEO en Voorsitter. As ek reg onthou het ek dit ook op www.hellopeter.com gesit. In hierdie geval het ek ook die email direk aan Standard Bank se CEO en bedrog afdeling gerig - die probleem was binne 'n paar dae opgelos.
Ja nee diens deesdae is n skaars ding jou geld vinnig vat jip