Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23113 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Dube
Ek het by Dube plek gekry van 14 tot 19 Des 14. Dit sal my eerste besoek daar wees.
Die vriende wat al daar was, wat is jul opinie van die oord, moet se, hul reaksie tyd op my navrae is baie vinnnig.
Was die afgelope naweek daar, julle sal nie teleurgestel wees nie.
Daar is nou net mooi niks om oor te kla nie, als is positief.
Kies n badkamer en jy sal verbaas wees oor die netheid, terein, kiosk alles is in plek.
Net die veld is baie droog en die wild kry swaar, almal is swaar dragtig en sal seker na die eerste goeie reen begin afgooi.
Die Elande en Blou wildebeeste loop in die kamp tussen die wa's om die bietjie groengras te proe.
Het die reen vry gespring die naweek.
Maar die groot reen is oppad.
DUBE bly TOPS.
Klink na n' lekker plek ,
sal moet gaan kyk, n' paar photo's sal help
Johann ek was lank laas daar, my ondervinding daai tyd, was presies dieselvde as wat Jin genoem het. Ek het net gevind die toegangs pad (die stuk van die teerpad na die hek) was baie sinkplaat. Maar as jy stadig genoeg ry is dit niks.
-James Baldwin-
Jip ek was 'n paar jaar deel van die furniture (op die foto van hul webblad). Lekker plek ek geniet hom altyd.
Shaun as jy deur die karavaan kamp hek ry draai regs. Teenaan die ablusie blok is baie koelte staan plekke aan jou linker kant. Volg die pad wat stadig sirkel roete na links maak. Al die staanplekke diekant het redelike kort gras en met bome. Die is Bosveld bome dus gaan jy nie jou wa onder 'n boom inkry tensy jy teen die ablusie staan nie.
By die hek links om is nog 'n paar grasperk staanplekke waar die pad die sirkel roete regsom die ablusie voltooi.
Verder linksom van die hek af is nog baie staanplekke maar meer bosagtig ook tussen bosveld bome. Die gras daar is veld gras maar kort gesny tot sanderig.
Ek kamp altyd van die hek af regs om. Jy het 'n Boswa so die ver linksom sal meer gepas wees vir julle. Daar is ook ander ablusies by daai staanplekke.
Baie teleurgesteld, ek moes Dube kanselleer.
Hulle laat net 2 Volwassenes met 2 kinders toe per staanplek.
MAW, ek en my vrou en my kleinseun wat altyd saam kamp is 1 stand, my dogter, skoonseun met hul 2 (2 jaar en 7 jaar - Ausies) moet op nog 'n stand staan, my dogter en skoonseun hier by ons, moet derde staanplek vat.
Dit beteken dat ek vir 5 dae amper R13000.00 net vir staan plek betaal.
Ek is besig om met Lekkerrus te onder handel vir plek daar.
Sal Dube baie graag wil besoek, maar sal maar gaan wanneer ek en ma alleen kan gaan, ek respekteer die Bestuur se regulasies, want dit is immers 'n wild reservaat.
Jammer om te hoor dat hulle nie meer as 4 op staanplek toelaat nie. Weet nie daarvan nie want ons was nog altyd niks meer as 4 nie.
Reels is nou maar reels dit bly vir my 'n lekker plekkie. Johan probeer Hartbees hoek net oorkant dube. Ek geniet hulle net so baie.
Johann
Hartbeeshoek 083 271 7384, 083 690 0273
Klein Paradys 012 252 1938, 012 252 4625
Eden Park 087 820 7240
Bosveld Oase 072 215 2114
Dis plekke wat die kinders kan geniet, speelplekke en warm swembad.
Hoop jy kom reg.
Baie dankie Leon en Jin, ek gaan hulle probeer.
Leon ek stem saam, as daar nie reels is nie gaan dit choas wees, en sal ordentlike kampeerder uitsterf, maar 4 per staanplek is bietjie streng, meeste oorde laat 6 toe. Dit se vir my die gesin mag net net 2 kinders he 3de kind moet tuis bly.
Ek sal nie eers hiervan 'n issue maak nie, want ek voel self daar is goeie rede vir meeste reels.
Johann wat van Manjane, teen daardie tyd behoort hay al klaar te wees met opgradeering, As jy nie omgee om bietjie verder te ry nie, wat van Marloth park net verby Nelspruit, teen aan die Krokodil rivier, langs die Kruger.
-James Baldwin-
Ek gaan volgende naweek by Tempel (Nylstroom) staan, sal jou se hoe dit daar lyk.
In the old days some families sommer had a whole rugby squad never mind a team. They really would have had a problem. My genealogy research has shown families of 20 plus children 😱 definitely was no 📺 in those days.
Pieter, 8 persone per staanplek? Hoe gaan die badkamers en ander geriewe dit hanteer?
Ek glo mos die bestuur van oord kan dit "bestuur"...?
Jy weet mos by staanplekke a tot k is daar gemiddelde 4 persone per staanplek? Of soms minder, dan is dit moontlik. Weet van baie oorde wat tussen 6 ot 8 toelaat per staanplek, en meeste van tyd is daar elkgeval net 4 of minder persone?
miskien kan Dube nie addisionel 4 mense hanteer nie? En elkgeval kinders? Ek wetie, moet seker daar gaan kamp voor ons 3rde kind kom, want daarna gaan ons nie kan nie...? Nee man... mense miet darem sense maa, maar soos genoem, hul is vol bespreek, so hoekom nou worry daaroor?
johann, glo jyt elders al reggekom, jys beter as ek, ek besluit dag voor ek ry waarnatoe, veral langer vakansies, werk maar vir my, kan dan besluit of ek kans sien vir vol oord, of wat ookal..
Jin did you enjoy Tempel ? any feedback.



