Latest Rating
Register Now!!!
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
Search the Forums
Top 50 Forum Users
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23247 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3938 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 615 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Rank Legend
Rank
Score
Bronze
5+
Silver
50+
Gold
100+
Platinum
250+
Titanium
450+
Moon
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturn
2000+
Uranus
2600+
Neptune
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 25 508
Total Replies: 290 595
Total Views: 89 893 931
Welcome
FAQ & General Chat
Technical Advice
Product & Business
Resorts
Clubs & Rallies
Road Conditions
Recipes & Food
Towing Advice
Comedy Corner
Best or Worst Experiences
Camping Tips
Full Timers
Swap & Trade
Tours
topics: 4 708
replies: 33 801
views: 18 456 867
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Dube Private Game Reserve
North West, Brits
Type of Resort:
Family with children: 55
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 5
Dube game lodge
replies: 8
views: 5369
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23247
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Ek wil plek bespreek by Dube...maar sien op customer feedback dat daar geen afgebakende staanplekke is nie. Daar was sprake dat hulle dit sou doen....weet iemand of dit gedoen is? Ek lees dit kan probleem raak as oord bietjie vol raak...daar was blykbaar onaangename situasies. Is dit so?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1046
Joined: 08 Oct, 2014
Experience: 17 years
Geert daar is so paar staanplekke aan die onderkant wat afgebaken is en dan die eksklusiewe staanplekke, maar vir die res is dit maar first come first serve, weet ook nie of jy die wat wel onder is kan reseveer vir jou nie, skakel hulle maar eers en vra.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 931
Joined: 04 May, 2016
Experience: 39 years
Geert, ons het vanaf 20 tot 24 April 2016 daar gekamp. Het gelukkig privaat staanplek bespreek gehad. Met ons aankoms daar het ons gemerk dat die grootste gedeelte van die park met chevron lint af gespêr was. Die Vrydagmiddag het die waens begin instroom. Drie klubs het hul saamtrekke die naweek daar gehou. Al die beste plekke was deur hulle beset.
Daar is wel 'n paar staanplekke wat plaveisel het m aar hulle is maar klein en reg teendie ablusieblok geleë. Dit is net die privaat en eksklusiewe staanplekke wat gereserveer word met bespreking.
Daar is wel 'n paar staanplekke wat plaveisel het m aar hulle is maar klein en reg teendie ablusieblok geleë. Dit is net die privaat en eksklusiewe staanplekke wat gereserveer word met bespreking.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 931
Joined: 04 May, 2016
Experience: 39 years
Geert, dit was nie April nie maar Mei.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23247
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Dankie vir terugvoering. Wil eintlik Lang naweek in Augustes soontoe gaan...maar dan is privaat staan plekke R800\dag....bietjie rof...dis R3200 vir daai naweek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11252
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 46 years
Dan wonder mens hoekom loop die parke leeg.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5562
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 41 years
Dis duur hulle is op my bucket list maar R800 n dag dis rof sien Bosveld oase ook duur maar altys vol
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 16 Dec, 2013
Experience: 32 years
Ek kamp altyd lekker by Dube. Hulle het nou ook super tubes gebou, en wat ek van die plek hou, is dat jy wild besigtigings kan gaan doen, wat Bosveld Oase nie het nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 23247
Joined: 05 May, 2015
Experience: 13 years
Bosveld Oase het wildsbesigtiging....maar is baie klein. Dis daai area op jou regterkant as jy deur die onderste hek gery het. Laas daar deurgestap en rooibokke, zebras, koedoes gekry.
Stem saam met jou...wildsbesigtiging is vir my ook n groot pluspunt...laat mens lekker afskakel van die stads lewe.
Hoe groot is die area waar jy wildsbesigtiging kan doen by Dube?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Sign In Required




